Dagstukkies



28 January, 2020
Matteus 6:9-15 In die vorige dagstukkie het ons gesien dat Ons Vader in die hemel is en dat ons Sy wonderlike Naam moet heilig. Ons besef ook terdeë dat Hy die Koning is van die ganse skepping. Hy het elke…

27 January, 2020
Matteus 6:9-15 So dikwels het ek al gehoor dat iemand sê: “Ek weet nie hoe om te bid nie.” En dan natuurlik die nagmerrie van menige ouderling: “Ek sterf tien dode as ek in die openbaar moet bid!” As ek…

24 January, 2020
Matteus 6:5-8 Help dit ooit om te bid? Mors ek nie dalk maar net my tyd nie? En mors ek nie miskien ook God se kosbare tyd nie? In Matteus 6:8 staan daar tog immers geskrywe dat God alreeds weet…

23 January, 2020
Matteus 6:1-4 Ek het al so dikwels die toets van Matteus 6 met ‘n onderskeiding gedop! En keer-op-keer voel ek agterna soos ‘n wurm! Ek is al menigmaal deur ‘n bedelaar gekonfronteer, en elke keer het hy ‘n lang storie…

22 January, 2020
Lukas 6:27-36 Wat beteken dit om waarlik lief te hê? Is dit maar net om diegene wat vir jou dierbaar is, jou gesin, familie, vriende, mede-gelowiges lief te hê? Die eise wat Jesus in vanoggend se Skrifgedeelte stel, plaas jou…

21 January, 2020
Matteus 5:33-42 “Het julle ouens gehoor: die derde wêreldoorlog het so pas uitgebreek!” ‘n Baie opgewonde seun beduie daar na Amerika se rigting. “Die Amerikaners en Russe is al besig om op mekaar te skiet met atoombomme!” “Haai rêrag? Sweer…

20 January, 2020
Matteus 5:27-32 Die twaalfjarige meisietjie se ma kom opgewonde ingehaas: “Ek het baie goeie nuus vir jou!” Dadelik is die kind die ene ore: wat is dit wat Ma so laat babbel? Dit moet iets baie groot wees! “My kind…

17 January, 2020
Matteus 5:17-26 Vanoggend praat ons oor die Wet, en onmiddellik rys jou hare, want dit is één ding waaroor ons nie eers wil dink nie. Tóg is daar ook diegene vir wie dit van uiterste belang is. Wanneer ons hierdie…

16 January, 2020
Matteus 5:13-16 Duisternis kan skrikwekkend wees, veral as dit pik-giet-swart-donker duisternis is. En wanneer daar boonop nog skrikwekkende geluide by is om dit mooi af te rond, raak dit angswekkend! So kuier ek en Mosbolletjie eenslag in die Laeveld. Dit…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026