7 June, 2017
Matteus 7:15-29 Hier langs die kus reën dit dikwels sommer baie maklik, en as dit die dag rêrag begin reën, dan kan daar baie skade kom. Wat baie mense nie besef nie, is dat die meeste kusdorpe op ‘n reuse…
6 June, 2017
Matteus 7:13-14 Baie jare gelede, in die omgewing van 1959, pak die groot avontuurlus vir Pa en hy koop vir hom ‘n Landrover. Hierdie Meneer (met ‘n hoofletter M!) moes toe mos darem behoorlik ingewy en uitgetraai word, en so…
5 June, 2017
Matteus 7:1-12 As daar een gedeelte in die Bybel is wat ons aspris verkeerd verstaan, dan is dit die gedeelte uit Jesus se bergpreek van die splinter in die oog en die pêrels voor die varke. Hoe dikwels het jy…
2 June, 2017
Matteus 6:19-34 Waar is jou hart vanoggend? Snaakse soort vraag, maar Jesus sê baie pertinent in Sy groot preek dat jou hart is waar jy jou skatte bymekaar maak. Die teenvraag is dus: waar is jou skatte? Watter dinge in…
1 June, 2017
Matteus 6:16-18 Sy stap in die boekwinkel in, en ek sien sommer dat daar vanoggend ‘n swaar las op haar twee skouertjies rus. Dit is 1976, en ek bestuur die Bybel Boekwinkel in Welkom, ‘n piepklein winkeltjie wat slegs Christelike…
31 May, 2017
Matteus 6:9-15 Ons kan letterlik boeke skryf oor die vierde bede, waar ons die Here vra om ons sondes te vergewe. Ek het oor die jare al talle briewe gehad waar mense my met trane vra of dit ooit moontlik…
30 May, 2017
Matteus 6:9-15 Met die belangrikste deel van die gebed agter die rug, kom die tweede deel wat gaan oor myself en my medemens. Dit gaan oor my daaglikse behoeftes, die vergifnis van my sondes en die versoekings in my lewe…
29 May, 2017
Matteus 6:9-15 In die vorige dagstukkie het ons gesien dat Ons Vader in die hemel is en dat ons Sy wonderlike Naam moet heilig. Ons besef ook terdeë dat Hy die Koning is van die ganse skepping. Hy het elke…
26 May, 2017
Matteus 6:9-15 So dikwels het ek al gehoor dat iemand sê: “Ek weet nie hoe om te bid nie.” En dan natuurlik die nagmerrie van menige ouderling: “Ek sterf tien dode as ek in die openbaar moet bid!” As ek…