14 May, 2019
Judas:20-21 Oor die afgelope jare het ek talle briewe gekry van desperate mense, mense wat almal getuig dat hulle ‘n oorgawe aan Jesus gemaak het, maar hulle bly twyfel. Hulle gebede slaan teen die plafon vas. God voel vêr weg…
14 May, 2019
Judas:14-19 Ons verkeer dikwels onder die wanpersepsie dat die Ou Testament die enigste geestelike boek was wat die mense van die Bybelse tye geken het. Daar was egter verskeie boeke beskikbaar, en sommige daarvan was van groot waarde, veral in…
13 May, 2019
Judas:10-13 Ek het oor die jare sakkevol e-pos gekry waar iemand die een of ander obskure leerstelling wil verkondig. Om die punt te bewys dat hulle die “waarheid” het, en niemand anders nie, haal hulle selfs gedeeltes uit die Bybel…
10 May, 2019
Judas:8-10 In Judas vers 9 lees jy dat die duiwel met die aartsengel Migael gestry het oor Moses se liggaam. Het jy dit al ooit in die Ou Testament iewers raakgelees? Moenie ongeletterd voel as jy dit nog nie gesien…
9 May, 2019
Judas:5-7 Die verhaal van die Israeliete se uittog uit Egipte is ‘n boeiende verhaal wat jou verbeelding aangryp. Die asemrowende manier hoe God ingegryp het toe die Israeliete deur die magtige leër van die Farao teen die Rietsee vasgedruk is…
7 May, 2019
Judas:3,4 “Somer is hier,” sê ek vir my Mosbolletjie. “Luister bietjie, die Piet-my-Vrou het begin sing!” “Piet-my-vrou, Piet-my-vrou,” weerklink sy vrolike liedjie, “Piet-my-vrou, Piet-my-vrou!” Na die vyf-honderd-ses-en-veertigste “Piet-my-vrou!” skree ek by die venster uit: “Sjarrap nou ‘n bietjie!” Maar hy…
6 May, 2019
Judas:1,2 Wat familie betref, is ek baie arm. Ek was die enigste kind, en ek het só gesmag daarna om 'n boetie of sussie te kon hê. Maar dit was my nie beskore nie. Ek moes maar verlief neem om…
3 May, 2019
Inleiding tot Judas Die naam “Judas” bring sommer dadelik by jou ‘n gevoel van antagonisme op. Hy is mos die verraaier? Eintlik was dit ‘n algemene naam in die Bybelse tyd, en ons lees van etlike mense met hierdie naam…
2 May, 2019
Openbaring 22:6-21 Johannes is baie opgewonde. Nog net die laaste paar lyntjies, dan is sy boek klaar. “Toe sê die engel vir my: “Hierdie woorde is betroubaar en waar.” skryf Johannes met bewende hand. “Die Here God, wat sy Gees…