Dagstukkies



14 August, 2019
1 Korintiërs 12:1-11 Van kleintyd af was ek nog altyd geweldig gefassineer deur die natuur. Jy het dit sékerlik al agtergekom uit my skrywe. As klein seuntjie was ek in verwondering oor die brute krag van ‘n eenvoudige miskruier. Ek…

13 August, 2019
1 Korintiërs 11:17-26 Vanoggend s’n is ‘n baie eenvoudige onderwerp - altans op die oog af. Ons ken almal die gebruike rondom die Nagmaal, en die betekenis daarvan. Wel, dit is wat ons dink, maar dit is gladnie so eenvoudig…

12 August, 2019
1 Korintiërs 11:2-16 Ek neem stelling in agterlangs in die kerk sodat ek die modeparade mooi kan sien. Daar heers ‘n doodse stilte, en al wat jy hoor is iemand met ‘n lastige kuggie en ‘n kerkbank wat oorverdowend kraak…

8 August, 2019
1 Korintiërs 10:23-11:1 Ek woon eenmaal ‘n Sinodevergadering by in Pietermaritzburg. Toe ons ‘n blaaskans kry tussen besprekings, stap ek uit op die stoep om vars lug te kry. ‘n Vooraanstaande dominee kom staan langs my, grawe sy pakkie sigarette…

7 August, 2019
1 Korintiërs 10:14-22 Oor die vraag oor hoe ver ons Christelike vryheid strek, het ons vir mekaar gesê dat God alles heilig geskep het, en dat ons nie om Godsdienstige redes sekere soorte kos hoef te vermy nie, selfs al…

6 August, 2019
1 Korintiërs 10:11-14 Gister het ons gelees van Moses en die Israeliete, en die wonderwerke wat hulle beleef het. Paulus sê dat hierdie verhale dien as ‘n voorbeeld vir die gemeente in Korinte. Inderdaad dien dit presies net so as…

5 August, 2019
1 Korintiërs 10:1-10 Sommige van die Korintiërs was onder die indruk dat sekere simboliese handelinge hulle sou red. Vandag is daar steeds mense wat glo dat dit die geval is. So het hulle byvoorbeeld geglo dat as jy gedoop is…

2 August, 2019
1 Korintiërs 9:24-27 Groot sportgeleenthede is iets waaraan die Grieke goed gewoond was. Die eerste Olimpiese spele het alreeds 775vC plaasgevind, dus was dit alreeds ‘n baie ou instelling in Paulus se tyd. Maar dit was nie die enigste van…

1 August, 2019
1 Korintiërs 9:19-23 O, die wonder van ware vryheid! Vlieg hier eendag mos ‘n klein voëltjie in my kombuis in. Toe ek sy noodroep hoor, gaan ek dadelik kyk wat fout is. En daar sit die verbouereerde klein bedremmelde dingetjie…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026