Dagstukkies



2 November, 2023
1 Samuel 16:19-23 VIDEO | OUDIO Wanneer die hoogste gesag in die land jou oproep vir diens, dan weier jy dit nie sommer nie. Baie jare gelede was ek ook opgeroep vir diens. Ek was nog maar ‘n jong seun…

1 November, 2023
1 Samuel 16:12-19 VIDEO | OUDIO Samuel se woorde weerklink in Isai se ore: “Isai, is dit ál jou seuns hierdie?” “Nee, daar is nog die ou jongetjie, klein Dawid - hy pas skape op.” Mens wonder wat deur Isai…

31 October, 2023
1 Samuel 16:1-11 VIDEO | OUDIO In ‘n monargie is die koning se oudste seun gewoonlik outomaties die troonopvolger, tensy daar natuurlik iets ernstig voorval wat hom ongeskik sou maak vir die taak. Dit het in Saul se tyd óók…

30 October, 2023
1 Samuel 16:11,12 VIDEO | OUDIO Dit is nie maklik om as jongste van agt seuns groot te word nie. Jy word afgeknou deur jou ouer broers, en jy moet al die vuil werk doen. Pa het vertel dat hy…

27 October, 2023
1 Samuel 8-15 VIDEO | OUDIO Die verhaal van Dawid begin met die slag van Jerigo, enkele dae nadat die Israeliete die Jordaanrivier vir die eerste keer oorgesteek het. Ragab, die Kanaänitiese prostituut wat die verspieders gehelp het, is gespaar…

26 October, 2023
2 Tessalonisense 3:6-18 VIDEO | OUDIO Ons sluit vandag die reeks oor Paulus se briewe aan die Tessalonisense af, met Paulus se opdrag om hard te werk. Dit was nie om dowe neute dat Paulus so ‘n ding geskryf het…

25 October, 2023
2 Tessalonisense 2:13-3:5 VIDEO | OUDIO Gelowiges het mekaar nodig! Ons versterk mekaar en gee mekaar moed vir die lewe. Nog een laaste bosstorie voordat ons afsluit met Tessalonisense. Ek sit droomverlore op die stoep in die bos nadat die…

24 October, 2023
2 Tessalonisense 2:1-12 VIDEO | OUDIO Uiteindelik het die langverwagte reën gekom. Dit was nét die volgende dag toe die storm teen laatmiddag begin opsteek. Die hele dag lank was daar ‘n onheilspellende, drukkende stilte. Iets was aan die broei…

23 October, 2023
2 Tessalonisense 2:1-12 VIDEO | OUDIO Die uitmergelende droogte duur voort. Die dorre aarde hyg, smagtend na ‘n druppeltjie reën. Genadeloos bak die felle son elke greintjie lewe uit alles waarin daar lewenssap vloei. Rooibokramme, eens trotse sultanne met bekoorlike…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026