4 November, 2024
Handelinge 15:1-34 VIDEO | OUDIO “Broer Voorsitter, ek voel erg beswaard!” Die kerkraadsvergadering trek al hier kort deuskant middernag en almal is moeg. My bed staan net op drie pote - die vierde poot wink verleidelik vir my om te…
1 November, 2024
Handelinge 14:1-28 VIDEO | OUDIO Na hulle vernederende ondervinding in Antiogië, vertrek Paulus en Barnabas ooswaarts na drie stede in die Romeinse provinsie Galasië, Ikonium, Listra en Derbe. Die roetine wat hulle volg is om weereens eerste in die Joodse…
31 October, 2024
Handelinge 13:13-52 VIDEO | OUDIO Paulus en Barnabas het hulle suksesvolle sending-uitreik in Siprus afgehandel en vertrek per skip na Klein-Asië. Hulle bestemming is die stad Antiogië. Hierdie is nie dieselfde Antiogië waar die gemeente was wat hulle gestuur het…
30 October, 2024
Handelinge 13:1-12 VIDEO | OUDIO Lukas se verhaal verskuif nou weer terug na Antiogië waar die gemeente besig was om uit haar nate te bars. Lukas meld net so terloops van ‘n paar van die leierfigure wat in die gemeente…
29 October, 2024
Handelinge 12:1-25 VIDEO | OUDIO Dit was Aprilmaand. Met Paasfees wat so pas verby verby was, was die Jode nou besig om die Fees van Ongesuurde Brode te vier waartydens hulle slegs ongesuurde brood mag eet. In Jerusalem het daar…
28 October, 2024
Handelinge 11:27-12:2 VIDEO | OUDIO In die tyd van die nuwe kerk was daar nog nie ‘n Bybel soos wat ons dit vandag ken nie. Die enigste geskrif wat toeganklik was vir meeste mense was die Septauginta, die Griekse vertaling…
25 October, 2024
Handelinge 11:19-26 VIDEO | OUDIO Lukas het net so terloops in hoofstuk 8 gemeld dat die gelowiges uitmekaargespat het ná Stefanus se wrede dood. Nou, in hoofstuk 11 gee hy die besonderhede. Hy vertel dat sommige na Fenisië gevlug het…
24 October, 2024
Handelinge 11:1-18 VIDEO | OUDIO Koerantplakkate in Jerusalem skreeu dit uit in groot, vet letters: “GROOT PREDIKER VERLOëN SY TRADISIES!” Die Jerusalem Times is sommer vroegdag al uitverkoop want op die voorblad pryk die woorde: “APOSTEL SMYT SY ERFENIS WEG!&rdquo…
23 October, 2024
Handelinge 10:23-48 VIDEO | OUDIO Gister het ons gehoor van Petrus se visioen van die onrein diere, en hoe hy moes uitvind dat sy stoere Joodse tradisies begin wankel het. Daardie nag slaap die drie gesante wat Cornelius gestuur het…