Dagstukkies



8 January, 2021
Miga 1:6-16 Video - Oudio Die hof is in sitting. Die Regter neem die plek van die Aanklaer in. Dan wys Hy die vinger na die twee beskuldigdes. “Wie is verantwoordelik vir die oortreding?” Dan kyk hy na beskuldigde nommer…

7 January, 2021
Miga 1:2-5 Video - Oudio Met bewende hande het ek die boek Miga oopgemaak om daaruit ‘n reeks dagstukkies te skryf. Ek was bang, en ek het die Here gevra of ek nie liewer ‘n ander, makliker boek kon kies…

6 January, 2021
Miga 1:1 Video - Oudio Is dit ooit belangrik om die eerste paar lyntjies van ‘n Bybelboek te lees? Dis gewoonlik mos maar net ‘n groet of iets! Niks belangrik nie…... Dikwels is daar baie meer opgesluit in so ‘n…

5 January, 2021
Miga Inleiding Video - Oudio Die een groot vraag oor die Bybel is, wat wil die Here graag by my tuisbring wanneer ek Sy woord lees? Het jy al mooi hieroor gedink? Een moontlike antwoord is, dat die Bybel my…

15 December, 2020
Psalm 98 Video - Oudio Ons sluit vanjaar se dagstukkies af met ‘n pragtige storietjie wat PJ Cillié geskryf het oor twee dogtertjies wat gaan vakansie hou het op Willie se Baai. Terwyl die tweetjies op die strand speel, kom…

14 December, 2020
Lukas 2:8-20 Video - Oudio Die Messias se langverwagte geboorte het aangebreek. Hy is die Een waaroor Jesaja, Miga en Daniël geprofeteer het. Hy is ook die Een waarvan God almagtig vir Adam beloof het. Hierdie gebeurtenis móés net eenvoudig…

11 December, 2020
Matteus 2:1-12 Video - Oudio Die woord “Betlehemster” laat jou hart sommer vinniger klop, want dit roep by jou herinneringe op uit jou kleintyd. Moontlik ‘n Kersopvoering, waar jy as kleintjie deelgeneem het. Maar dit gryp ook jou verbeelding aan…

10 December, 2020
Lukas 2:1-7 Video - Oudio Josef sit nou al weke lank en tob oor die reis wat vir hom en sy brose jong bruidjie, Maria voorlê. Hy is sommer opnuut weer boos as hy net dink aan die reis, want…

9 December, 2020
Lukas 2:1-3 Video - Oudio Die sosiale media gons! Op Twieter vlieg boodskappe rond soos: “Keiser verloor sy varkies!” Op Vuisboek word met groot smaak vertel hoe die ongeduldige Augustus skoon van sy trollie afgeraak het. Hy wil nou glo…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026