5 December, 2019
Matteus 2:12-23 Toe die wyse manne die ster gevolg het, het hulle die logiese afleiding gemaak dat die Koningsbaba wat hulle soek in die paleis van Koning Herodus in Jerusalem gevind sou word. Groot was hulle teleurstelling toe Hy nie…
4 December, 2019
Lukas 2:8-20 Die Messias se langverwagte geboorte het aangebreek. Hy is die Een waaroor Jesaja, Miga en Daniël geprofeteer het. Hy is ook die Een waarvan God almagtig vir Adam beloof het. Hierdie gebeurtenis móés net eenvoudig uitbasuin word! Dit…
3 December, 2019
Matteus 2:1-12 As jy die woord “Betlehemster” hoor, dan gee jou hart sommer ook so ‘n ekstra sprongetjie, want dit roep by jou herinneringe op uit jou kleintyd, moontlik ‘n Kersopvoering, waar jy as kleintjie aan deelgeneem het. Maar dit…
2 December, 2019
Lukas 2:1-7 Dit is die vyfde oggend van Josef en Maria se reis na Betlehem. Dit is nog pikdonker wanneer die groep die laaste skof aanpak. Met eerste lig worstel hulle alreeds ver teen die voetheuwels op. Die pad is…
29 November, 2019
Lukas 2:1-7 Josef sit nou al weke lank en tob oor die reis wat vir hom en sy brose jong bruidjie, Maria voorlê. Hy is sommer opnuut weer boos as hy net dink aan die reis, want dit is só…
28 November, 2019
Lukas 2:1-3 Die sosiale media gons! Op Twieter vlieg boodskappe rond soos: “Die Keiser het sy varkies verloor!” Op Vuisboek word met groot smaak vertel hoe die ongeduldige Augustus skoon van sy trollie afgeraak het. Hy wil nou glo hê…
27 November, 2019
Matteus 1:18-25 Josef, die skrynwerker van Nasaret, sing terwyl hy staan en werk. Die lewe is mooi, baie mooi! Uiteindelik is die lieflike jong Maria nou syne, nét syne! Dit het maande se ellelange onderhandelinge gekos tussen die twee families…
26 November, 2019
Lukas 1:26-80 Ses maande nadat die engel Gabriël aan Sagaria verskyn het, verlaat hy weereens sy hemelse tuiste, dié slag om besoek te bring aan ‘n jong, veertienjarige meisie met die naam Maria. Sy was verloof aan die ambagsman Josef…
25 November, 2019
Lukas 1:5-25 “Eendag, lank, lank gelede....” So begin ons vir kinders ‘n sprokie vertel. Lukas se verhaal oor Jesus is egter géénsins ‘n sprokie nie. Dus vertel hy presies wanneer hierdie dinge gebeur het. Dit het ‘n besliste plek in…