5 March, 2025
Lukas 8:26-39 VIDEO | OUDIO Simon en sy geselskap het by Kapernaum, aan die noordelike uithoek van die meer van Galilea saam met Jesus in die vissersboot geklim en die volle lengte van die meer, reg suid gevaar. Toe hulle…
4 March, 2025
Lukas 8:22-25 VIDEO | OUDIO Dit vat aan 'n man om dag na dag skares van duisende-der-duisende mense te beheer en te luister na al hulle kranklikhede. As die Meester dan vir jou vra of daar 'n kansie is dat…
3 March, 2025
Lukas 6:12-23 VIDEO | OUDIO Simon hou sy Meester dop waar Hy vroegoggend van die berg afgestap kom. Heelnag het Simon en 'n hele klomp ander dissipels hier aan die voet van die berg gewaak, Jesus het die vorige aand…
28 February, 2025
Matteus 9:9-13 & Lukas 5:27-32 VIDEO | OUDIO Simon is 'n baie bekommerde man. Sy maag maak 'n pynlike draai, hy het nog nooit in sy lewe by 'n tollenaar gaan eet nie. Hy was nog nie eers in een…
27 February, 2025
Matteus 9:9-13 & Lukas 5:27-32 VIDEO | OUDIO Simon loop ingedagte saam met Jesus deur die strate van Kapernaum, saam met hom nog 'n klompie van die gereelde dissipels wat besluit het om Jesus te volg. 'n Paar van hulle…
26 February, 2025
Lukas 5:17-26 VIDEO | OUDIO Simon glimlag in sy baard - daardie dag toe hy so half teësinnig besluit het om hierdie Rabbi te volg, was beslis die regte besluit. Kyk net hoe stroom die mense elke dag na Jesus…
25 February, 2025
Matteus 6:5-15 VIDEO | OUDIO Simon skud sy kop meewarig: “Meester, kyk net na daardie kêrel – hy staan sowaar en bid op die straathoek! Dis nou wat ek noem dweep met sy Godsdiens. Dink hy miskien hy kan iemand…
24 February, 2025
Matteus 5:38-48 & Eksodus 21:22-25 VIDEO | OUDIO Simon voel vanoggend baie verbitterd. Sou een van daardie haatlike Romeinse soldate nie vanoggend vir hom wat Simon is kom staan en rondbeveel nie, só asof hy die offisier se vloerlap is…
21 February, 2025
Johannes 2:1-11 VIDEO | OUDIO Simon is baie opgewonde. Jesus het hulle vertel dat Hy 'n uitnodiging gekry het na ‘n bruilof, en dat Hy hulle wou saamneem. Simon weet natuurlik dat 'n bruilof ‘n lang uitgerekte affêre kon wees…