Dagstukkies



6 March, 2018
1 Tessalonisense 5:12-18 Ek het al so dikwels in die wandelgange gehoor: “Daardie predikantjie moet darem nou regkom,” en dan fluister die persoon: “Hy doen nie genoeg huisbesoek nie; sy preke is te lank; sy preke is gans te kort…

5 March, 2018
1 Tessalonisense 5:1-11 Die afgelope jaar het ek telkemale die kortstondigheid van die lewe beleef, soms op baie ontstellende wyse. Twee van my dierbare vriende in ons gemeente is kort na mekaar weggeruk uit ons midde. Dit het my persoonlik…

2 March, 2018
1 Tessalonisense 4:13-18 Onthou jy nog die treurmares en die Jeremiades van die Briels? Ek het as kind koue rillings gekry as hulle sing van grafte en lyke en bittere, hartseer verlangens. Ek onthou nog hoe die oumense gerou het…

1 March, 2018
1 Tessalonisense 4:9-12 As ons as gelowiges maar net bymekaar kan staan en in mekaar glo, sal dit baie beter gaan met die kerk! Ons is immers bloedfamilie, gered deur dieselfde kosbare bloed van Jesus Christus, en kinders van God…

28 February, 2018
1 Tessalonisense 4:1-8 Toe Timoteus van Tessalonika af terugkom, wou Paulus álles weet oor hoe dit daar gaan. Timoteus was opgewonde: “Daardie ou gemeentetjie is aan die brand!” vertel hy vol entoesiasme vir Paulus. “Daar is egter tóg ’n paar…

27 February, 2018
1 Tessalonisense 3:6-13 Daar lê vanoggend so ‘n diep verlange in my hart, ‘n verlange om te kan gesels met elke persoon met wie ek die afgelope jare die evangelieboodskap gedeel het. Ek is baie diep besorg oor jou, liewe…

26 February, 2018
1 Tessalonisense 3:1-5 In die vorige dagstukkie het ons gesien hoe Paulus na die gemeente in Tessalonika verlang het. Dit was egter vir hom onmoontlik om daarheen terug te gaan om hulle te gaan sien. Hy het geweet dat hulle…

23 February, 2018
1 Tessalonisense 2:17-20 Verlange - dis ‘n baie groot woord daardie! Hierdie woordjie durf nie ligtelik opgeneem word nie! Ek onthou die grootste verlange van my lewe soos gister. Dit was in November 1973 - sal ek dit óóit vergeet…

22 February, 2018
1 Tessalonisense 2:13-16 Die Jode is seker die weerbarstigste klomp mense wat die geskiedenis van die wêreld óóit opgelewer het. Wanneer jy deur die Ou Testament blaai, sien jy kort-kort hoedat hulle die spoor totaal byster raak. Jaco Thom het…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026