Dagstukkies



12 June, 2018
Romeine 1:13-17 Ek kry 'n WhatsApp, ‘n pragtige briefie met ‘n aangrypende geestelike gediggie. Dis baie mooi, maar ek lees dit met ‘n ongemaklikheid in my, want ek weet al wat onderaan staan. Halfpad deur die versie blaai ek eers…

8 June, 2018
Romeine 1:8-9 ’n Tyd gelede kry ek ‘n versoek van iemand om vir hom dagstukkies te stuur. Skaars het hy die eerste een gelees, of hy skryf terug dat ons sieninge van die geloof só hemelsbreed verskil, dat hy die…

7 June, 2018
Romeine 1:6,7 In die vroeë Christelike kerk staan die name van twee stede lynreg teenoor mekaar. Aan die een pool het ons Jerusalem, die bakermak van die Christelike geloof. Jerusalem kom ’n lang pad saam met God se volk. Dit…

6 June, 2018
Romeine 1:2-5 “Euaggelion! Euaggelion!” weerklink dit in die straat af. “Evangelie! Goeie nuus! Daar is ‘n seun gebore vir die Keiser! Ons het ‘n troonopvolger!” Die Keiser staan hoeka bekend as die “seun van god.” Juis dáárom is hierdie soveel…

5 June, 2018
Romeine 1:1 Met 'n breë, warm glimlag hou die man sy besigheidskaartjie na my toe uit. My mond val skaamteloos oop: dit is asof die letters op die kaartjie glinster soos suiwer goud! Wie is hierdie man dan? Hy dwing…

4 June, 2018
Inleiding tot die boek Romeine In die jaar 2000 het ek ‘n droom gehad, ‘n droom om deur middel van die Internet die Evangelie die wêreld in te stuur. Ek het nie eers naastenby geweet waar om te begin nie…

1 June, 2018
Titus 3:8-15 Ons het aan die einde gekom van Paulus se brief aan Titus, maar ook aan my en jou! Die vraag is nou: wat word van ons as gemeente verwag? Wat moet ons prakties doen? Ál te dikwels is…

31 May, 2018
Titus 3:1-7 In Paulus se brief aan Titus (en ook Kreta en Suid-Afrika) het hy nou al verskeie punte aangeraak oor die Christelike lewe. Vandag kom hy by ‘n baie belangrike punt, naamlik jou gedrag in die samelewing. As gelowige…

30 May, 2018
Titus 2:1-15 (deel 3) Die derde teiken vir Paulus is die slawe. Dit is opmerklik dat hy nie hier pleit dat slawe vrygelaat word nie. Dit sou mos die regte ding wees, of hoe? Nee, hy preek juis vir die…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026