26 August, 2026
1 Samuel 7:13-17 Die volksvergadering by Mispa was vir Samuel die waterskeiding in sy lewe. Vir die eerste keer kon hierdie briljante jong man die volk toespreek, en hulle het na hom geluister. Hy het hulle daardie dag beweeg om…
25 August, 2026
1 Samuel 7:2-12 Die verbondsark was steeds in Kirjat-Jearim, waar dit toe al twintig jaar staan. Met die volk het dit nie goed gegaan nie. Hulle was van alle kante onderdruk, en dinge het vir hulle te veel begin word…
24 August, 2026
1 Samuel 6:1-7:1 Vir sewe maande het die Filistyne dit uitgehou met die Verbondsark. Dit is van bakboord na stuurboord gestuur, en oral waar dit kom, het dit net moeilikheid veroorsaak. Einde ten laaste besluit die ringkoppe van die Filistyne…
21 August, 2026
1 Samuel 5 Die tragiese verhaal van die verbondsark van God wat so liederlik misbruik is deur die Israeliete en toe boonop deur die Filistyne gebuit is, het ‘n nadraai wat in ‘n sekere sin eintlik baie komies is, eintlik…
20 August, 2026
1 Samuel 4 Samuel speel ‘n belangrike rol in vanoggend se verhaal, alhoewel sy naam nie eers vermeld word nie. Eintlik begin die verhaal reeds by gister se storie, waar die Here vir Samuel die opdrag gegee het om vir…
19 August, 2026
1 Samuel 3:10-21 Klein Samuel het, gehoorsaam aan Oom Eli, weer op sy bed gaan lê en met groot afwagting geluister vir die stem van God. En hy is beslis nie teleurgestel nie, want skaars het hy gelê, of hy…
18 August, 2026
1 Samuel 3:1-9 VIDEO | SPOTIFY In die heiligdom in Silo het dit nie goed gegaan nie. Die ou priester Eli het baie oud begin raak en sy twee seuns, Hofni en Pinehas het al hoe meer goddeloos geraak. Hierdie…
17 August, 2026
1 Samuel 2:1-21 “Hulle het toe daar voor die Here in aanbidding gebuig.” So lees ons, nadat Hanna vir Eli vertel het dat sy haar klein seuntjie vir Eli gebring het sodat die outjie in diens van die Here kon…
14 August, 2026
1 Samuel 1:19-28 Nege lang, maar opgewonde maande het verbygegaan nadat Hanna besef het dat sy swanger was. Almal in Rama het geweet dat die onmoontlike besig was om met haar te gebeur, en natuurlik het Hanna gestraal! Toe die…