Dagstukkies



30 January, 2019
Filippense 4:4-7 Sit ons toe mos ewe salig een pragtige oggend en ontspan op die stoep in Marloth Park. Dit is ‘n heerlike rustige oggend, en alles is mooi en vreedsaam. Dalk moet ek dit vreetsaam noem, want ons het…

29 January, 2019
Filippense 4:2,3 Trots en fier kom hy aangestap deur die dorre veld, sy helder streeppatrone afgeëts teen die vaal van die winterbos. Hy weet presies waar hy mieliepitte te wagte kan wees, en hy lei propvol selfversekering sy trop reguit…

28 January, 2019
Filippense 3:17-4:1 Watter soort voorbeeld stel jy vir ander? Dalk wil jy hierdie vragie systap en sê: “Moenie maak soos ek maak nie - maak soos ek sê jy moet maak!” Paulus raak ‘n baie sensitiewe ou sakie aan, veral…

25 January, 2019
Filippense 3:12-16 Die opgewondenheid is baie groot in Pietermaritzburg. Dis nog pikdonker. Duisende mense trippel ongeduldig rond. Op die horison begin die lug helder rooi-oranje te kleur. Hierdie gaan ‘n moordende dag wees! Daar is so baie mense, dat ek…

24 January, 2019
Filippense 3:7-12 In ‘n grot-skuiling naby Port St Johns, het ‘n baie snaakse karakter, Ben Dekker gewoon. In ‘n artikel ‘n paar jaar gelede in een van die gewilde skinder-tydskrifte, word Ben beskryf as iemand wat die dinge in die…

23 January, 2019
Filippense 3:1-9 Die Bybel is asemrowend! Jy kan 'n paar dae agtermekaar presies dieselfde gedeelte lees, en elke keer kry jy 'n totaal ander boodskap! Maar dis omdat dit 'n Lewende Woord is en die Heilige Gees met jou daardeur…

22 January, 2019
Filippense 3:1-9 Die Bos kan maar ‘n gevaarlike plek wees, veral as dit nag is. ‘n Kêrel vertel my eenmaal dat hy per geleentheid in die Kruger Wildtuin gaan kuier het in die heel noordelike deel by Shingwedzi. Daardie jare…

21 January, 2019
Filippense 2:25-30 Gister het ons die mooi getuigskrif gesien wat Paulus vir Timoteus geskryf het. Timoteus was maar altyd daar vir Paulus, en hy het hom deur dik en dun bygestaan. Hy moes dikwels Paulus se voete en oë en…

18 January, 2019
Filippense 2:19-24 Hulle is baie dun gesaai, daardie mense wat werklik goud werd is. Paulus het so ‘n persoon ontdek tydens sy tweede sendingreis. In Handelinge 16:1-3 lees ons die eerste keer van hierdie merkwaardige jong man. Dit was toe…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026