Dagstukkies



6 November, 2020
Amos 3:1-8 Video - Oudio Elke ding wat gebeur, het ‘n oorsaak. Niks gebeur mos sommer so vanself nie, al wil dit soms vir ons lyk asof dinge soms sonder enige oorsaak gebeur. As my motor sommer so vir geen…

5 November, 2020
Amos 1:3-2:16 Video - Oudio Toe Amos, die prekende plaasboer, die dag vir die volk preek, het almal baie aandagtig geluister. Dit was ‘n baie besonderse preek, wat meer geklink het soos ‘n gedig. Die woorde was soos musiek op…

4 November, 2020
Amos 1:1,2 Video - Oudio Die meeste gelowiges het baie traag geword om die goeie nuus van Jesus te versprei. Dalk is dit omdat ons van kleins af geleer was dat daar slegs een persoon is wat sulke “hogere” dinge…

3 November, 2020
Amos - Inleiding Video - Oudio Ons begin ‘n nuwe reeks oor die boek Amos, een van die Ou Testament se sogenaamde “klein profete.” Maar voordat jy hierdie skrywe sommer onder die mat invee oor dit “outyds” is, wil ek…

2 November, 2020
1 Petrus 3:8-12 Video - Oudio “Ten slotte”, skryf Petrus in vers 8, en daarmee sluit hy die afdeling in sy brief wat handel oor ons verhoudings, af. As ons die voorafgaande gedeeltes lees, dan sien ons dat hy praat…

30 October, 2020
Hebreërs 10:32-39 Video - Oudio Die vervolging van die Kerk van Christus het in alle erns begin kort na Pinkster. Die kerk was nog maar in sy babaskoentjies, en alreeds begin die owerhede planne maak om van die kerk ontslae…

29 October, 2020
1 Tessalonisense 5:12-18 Video - Oudio Ek het al so dikwels in die wandelgange gehoor: “Daardie predikantjie moet darem nou regkom,” en dan fluister die persoon: “Hy doen nie genoeg huisbesoek nie; sy preke is te lank; sy preke is…

28 October, 2020
1 Tessalonisense 3:6-13 Video - Oudio Daar lê vanoggend so ‘n diep verlange in my hart, ‘n verlange om persoonlik te kan gesels met elke persoon met wie ek die afgelope jare die evangelieboodskap gedeel het. Ek is baie diep…

27 October, 2020
2 Timoteus 4:9-13 Video - Oudio Entoesiasme en borrelende blydskap is twee dinge wat hand-aan-hand stap, of dalk eerder huppel! Maar wat gebeur as ons sonder die twee evangeliewerk probeer doen? Dan gebeur wat met Demas gebeur het. Ons weet…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026