Dagstukkies



14 October, 2025
Hebreërs 9:1-14 VIDEO | LUISTER Ons is besig met ‘n kooroefening - die kerkkoor lewer ‘n groot optrede, en alles moet perfek wees. Ons sing ons harte uit, en die koormeester raak opgewonde. “Gaan aan!” beduie hy terwyl hy van…

13 October, 2025
Hebreërs 8:1-13 VIDEO | LUISTER In my kleintyd was was daar nog nie sulke goed soos TV’s, rekenaars of CD spelers vir vermaak nie. Om die waarheid te sê, het ons nie eers ‘n radio gehad nie - wel ‘n…

10 October, 2025
Hebreërs 7:1-28 VIDEO | LUISTER Politiek en Godsdiens is twee perde wat beslis nie saam voor dieselfde kar hardloop nie. Wanneer hierdie twee saam trek, dan is daar dikwels groot spanning. Kort voor die verkiesing van 1994 lei ons leraar…

9 October, 2025
Hebreërs 6:13-20 VIDEO | LUISTER Om te krap waar dit nie jeuk nie, kan gevaarlik wees - so het die eerste vrou in die wêreld (volgens ‘n ou Griekse legende) uitgevind. Haar naam was Pandora. Volgens hierdie verhaal is daar…

8 October, 2025
Hebreërs 6:4-12 VIDEO | LUISTER Soos jy seker al agtergekom het, is ek baie lief vir die Laeveld. Wat is dit in daardie wêreld wat my so bekoor? Dit kan beslis nie die klimaat wees nie, want dit raak onhoudbaar…

7 October, 2025
Hebreërs 5:11-6:3 VIDEO | LUISTER Ons kleinkind is vanjaar 18 jaar oud, en natuurlik die mooiste jong dame in die hele wêreld! Ek onthou daardie dag nog baie goed - die eerste keer toe ek vir klein Zoë gesien het…

6 October, 2025
Hebreërs 4:14-5:10 VIDEO | LUISTER Jy sal onthou dat ons in die vorige dagstukkie gepraat het oor die donker kant in my lewe - die ID - die dier (vark?) Nie een van ons wil so wees nie, en ek…

3 October, 2025
Hebreërs 4:12-13 VIDEO | LUISTER Diere is in ‘n sekere opsig so ontstellend voorspelbaar. As jy deur die wildtuin ry, dan sal jy dadelik weet, sonder om eers te kyk, wat die rooibokke doen: hulle loop en wei, en paartyd…

2 October, 2025
Hebreërs 4:1-11 VIDEO | LUISTER Was jy al ooit moeg gewerk, rêrag pê-moeg? Ek was die afgelope ruk al dikwels by daardie punt waar ek net voel dat ek ‘n vakansie met baie rus baie dringend nodig het! Maar vir…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026