Dagstukkies



12 August, 2024
Romeine 9:30-10:15 VIDEO | OUDIO Ons het die afgelope paar weke nou al gehamer op die woordjie “Vryspraak”. Paulus kan hierdie woord net eenvoudig nie genoeg beklemtoon nie, want dit is so ‘n ontsettende belangrike saak. Tóg is hier vanoggend…

8 August, 2024
Romeine 9:19-29 VIDEO | OUDIO Die heerlike geur van vars, nat klei hang swaar in die lug as ek die pottebakker se werkswinkel binnestap. Ek is opgewonde - wat gaan hy vanoggend maak? In die vertoonlokaal staan die mees elegante…

7 August, 2024
Romeine 9:6-18 VIDEO | OUDIO Vanoggend se onderwerp het menige mense al erg laat kleitrap, gelowiges sowel as ongelowiges. Dus, as hierdie “omstrede” onderwerp - die uitverkiesing - vir jou al slapelose nagte gegee het, dan kan jy beslis weet…

6 August, 2024
Romeine 9:1-5 VIDEO | OUDIO Die wonderlike vrede wat oor jou lewe kom, die dag wanneer jy besef dat jy God se vryspraak gekry het, is iets totaal onbeskryflik. Om te weet dat jy uitgeruk is uit daardie wêreld van…

5 August, 2024
Romeine 8:31-39 VIDEO | OUDIO Dit was die jaar 1552, ‘n volle 100 jaar voor oorl’e Oom Jannie sy historiese voet aan die Kaapse kus geplant het. Twee Portugese skepe, die St. John en die St. Jerome seil uit die…

2 August, 2024
Romeine 8:18-30 VIDEO | OUDIO Die tye waarin ons leef, plaas ‘n beklemming om jou hart. Dink maar aan die misdaadsituasie in Suid-Afrika en dan mag jy nie die res van die wêreld weggooi nie, want in baie ander lande…

1 August, 2024
Romeine 8:14-17 VIDEO | OUDIO Wat beteken dit om iemand se kind te wees? Vanoggend wil Paulus hierdie vraag beantwoord uit sy brief aan die Romeine. Ek onthou nog soos gister, daardie tye saam met my Pa toe ek 'n…

31 July, 2024
Romeine 8:1-13 VIDEO | OUDIO Die jaar 1834 was ‘n baie besonderse jaar in Suid-Afrika, ‘n jaar waar ‘n nuwe bedeling aangebreek het. Ons het die afgelope paar dae gepraat van slawerny in Rome, maar ons vergeet baie gerieflik van…

30 July, 2024
Romeine 7:1-25 VIDEO | OUDIO Die wet is ‘n vreesaanjaende, harde meester! Is dit nie ‘n verskriklike ding om te sê nie?! Iemand skryf eendag vir my dat sy volgens die tien gebooie leef, maar steeds onseker is oor haar…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026