Dagstukkies



23 June, 2023
Matteus 12:22-37 VIDEO | OUDIO Die onvergeeflike sonde, die sonde teen die Heilige Gees het elke Christen-gelowige al seker die een of ander tyd koue rillings langs sy ruggraat af gegee. Het ek nie dalk die een of ander tyd…

22 June, 2023
Matteus 12:15-21 VIDEO | OUDIO ‘n Helder lig vul die vertrek, en in groot verwondering beleef ek hierdie oorvloed van lig. Die enigste probleem is dat die ding raas! Dit sis en blaas sodat jy mekaar skaars kan hoor praat…

21 June, 2023
Matteus 12:1-14 VIDEO | OUDIO Ds. Daantjie kry toe mos ‘n beroep na ‘n dorpie iewers op die Natalse platteland. Sommige van sy kollegas waarsku hom dadelik dat dit maar ‘n moeilike gemeente is, maar hy het vrede in sy…

20 June, 2023
Matteus 11:20-30 VIDEO | OUDIO Ons ken almal die riller-verhaal van Sodom en Gomorra, en van die verskriklike dinge wat daar gebeur het. Die verhaal van Lot en sy gesin wat deur engele gered is uit Sodom net voor die…

19 June, 2023
Matteus 11:2-19 VIDEO | OUDIO Twee predikante het eenmaal in ‘n sekere gemeente opgetree. Die eerste het swael en vuur gepreek, en in geen onduidelike taal vir die gemeente vertel dat hulle sondes hulle gaan inhaal. As hulle nie tot…

15 June, 2023
Matteus 10:34-11:1 VIDEO | OUDIO Om ‘n naald in ‘n hooimied te soek, beteken beteken dat ‘n situasie totaal onmoontlik is en dat daar géén manier is om dit op te los nie. ’n Paar jaar gelede het iemand ‘n…

14 June, 2023
Matteus 10:16-33 VIDEO | OUDIO Dikwels is daar dinge in die Bybel geskryf wat vandag gladnie vir ons sin maak nie. Was dit dan nie ‘n groot sonde vir Salomo om so baie vrouens te hê nie? Vandag is veelwywery…

13 June, 2023
Matteus 10:1-15 VIDEO | OUDIO Matteus het vertel van vyf dissipels wat deur Jesus geroep is. Eers die broers Petrus en Andreas en daarna nog twee broers, Jakobus en Johannes. Later volg ook Matteus die tollenaar. Nou hoor ons dat…

12 June, 2023
Matteus 9:35-38 VIDEO | OUDIO Die Vrystaat kan ‘n genadelose plek wees waar daar sommer op ‘n dag ‘n stofstorm opsteek, en dan sien jy hierdie bank van verskrikking aangerol kom wat alles in sy pad verswelg. As die stofbank…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026