Dagstukkies



15 November, 2023
1 Samuel 19:1-17 VIDEO | OUDIO Saul se slinkse plan het nie gewerk nie en Dawid was steeds springlewendig nadat hy met tweehonderd Filistyne afgereken het. Boonop was Saul verplig om sy dogter Mikal vir Dawid as vrou te gee…

14 November, 2023
1 Samuel 18:17-30 VIDEO | OUDIO Saul begin besef dat hy 'n fout gemaak het om vir Merab weg te gee aan daardie Megolatiet. Hiermee het hy sy kanse verbrou om vir Dawid om te koop om te gaan oorlog…

13 November, 2023
1 Samuel 18:17-30 VIDEO | OUDIO ‘n Paar dae na Dawid se noue ontkoming met Saul se spies, word hy weer ontbied na Saul se troonsaal: “Die koning wil met jou praat!” Saul het bang geword vir Dawid - hierdie…

10 November, 2023
1 Samuel 18:6-11 VIDEO | OUDIO Utopia vir Dawid – dis die idee wat ons kry! Alles is egter nie pluis in die “paradys” nie….. Die moeilikheid begin by die vrouens van Israel. Hulle het ‘n nuwe held ontdek en…

9 November, 2023
1 Samuel 18:1-5 VIDEO | OUDIO Voordat ons voortgaan met ons verhaal, moet ons dalk net eers kyk na iets wat ‘n mens dikwels die wenkbroue laat lig. In 1 Samuel 16 lees ons hoedat Saul vir Dawid in diens…

8 November, 2023
1 Samuel 17:46-58 VIDEO | OUDIO In totale afhanklikheid van die Here, staan Dawid teenoor die bulderende reus, Goliat. Die man spoeg vuur want hy is tot in sy siel toe verneder (het hy ooit nog ‘n siel?). Hy minag…

7 November, 2023
1 Samuel 17:33-47 VIDEO | OUDIO Koning Saul laat die jong Dawid ontbied na sy tent: “Wat hoor ek van jou? Jy is sekerlik nie ernstig om teen daardie Filistyn te gaan veg nie? Hy sal maalvleis van jou maak!&rdquo…

6 November, 2023
1 Samuel 17:17-31 VIDEO | OUDIO Wanneer Dawid donkeroggend in die pad val om vir sy broers voorrade te neem, is die sakke swaar gelaai. Daar is sestien kilogram gebraaide koring en tien brode om sy broers vir die volgende…

3 November, 2023
1 Samuel 17:1-19 VIDEO | OUDIO Dwarsdeur Israel het dit weergalm: “Oorlog! Oorlog!” Dit was die Filistyne wat alweer moeilikheid gemaak het. Die sogenaamde “Seemense” het ‘n langdurige oorlog teen Egipte gevoer in ongeveer 1175vC. Hierdie oorlogsugtige mense was hoofsaaklik…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026