5 April, 2018
1 Timoteus 4:1-6 Daar was eenmaal ‘n haan op ‘n plaaswerf, ‘n rooie met sulke mooi goue haailaaits wat sy blink veredos ékstra blink maak, en hy het op sy kop die kroon gedra van ‘n trotse bloedrooi kam wat…
4 April, 2018
1 Timoteus 3:14-16 Toe ek in standerd 9 was het my ouers na Durban verhuis. Ek moes agterbly op Waterval Boven om eers matriek klaar te maak. Dit was groot opgewondenheid wanneer skoolvakansies aanbreek, want dan het dit beteken dat…
3 April, 2018
1 Timoteus 3:1-13 Die leraar kan nie ‘n gemeente alleen hanteer nie. Paulus het dit baie duidelik gewys in die voorafgaande teksgedeeltes met sy eie lewe dat, alhoewel hy uiters bekwaam was, hy nie kon bekostig om ‘n outokraat (alleenleier)…
29 March, 2018
1 Timoteus 2:8-15 En daar staan dit, swart op wit: vrouens moet stil en onderdanig wees, en hulle mag geen gesagsposisie in die kerk beklee nie! Gaan lees dit maar sélf in 1 Tim 2:8-15! Ai! Oor hierdie gedeelte is…
28 March, 2018
1 Timoteus 2:1-7 As Christenleier is dit dikwels nodig dat ek moet stil word en introspeksie doen, nie alleen oor my eie lewe nie, maar oor my gemeente. Ek moet gaan sit en myself die vraag afvra: “Waaroor gaan dit…
27 March, 2018
1 Timoteus 1:18-20 Het jy al ooit probeer om ‘n reuse hoop werk alleen, sonder om hulp te vra te behartig, terwyl jy gewéét het dat jy dit nooit sou kon volhou nie? Dit is een van my groot foute…
26 March, 2018
1 Timoteus 1:12-17 Dit gebeur dikwels in die lewe dat ek die een of ander opdrag kry. Die vraag is, wat maak ek met my opdrag? Die meeste van ons se eerste reaksie is dat ons verlede so sleg was…
23 March, 2018
1 Timoteus 1:5-11 Jare gelede het ‘n gesprek plaasgevind wat my baie diep laat dink het. Klein Johan was toe maar nog ‘n seuntjie in die laerskool, en sy pa het iets vir hom gesê wat hom dwars in die…
22 March, 2018
1 Timoteus 1:3,4 Timoteus is moedeloos: “Ek gaan my goedjies pak en huistoe gaan!” maal dit in sy gedagtes, “Nou kan ek dit net eenvoudig nie langer uithou met hierdie spul Efesiërs nie. Ek gaan huistoe!” Ja, die afgelope tyd…