Dagstukkies



19 October, 2020
Filippense 4:4-7 Video - Oudio Sit ons toe mos ewe salig een pragtige oggend en ontspan op die stoep in Marloth Park. Dit is ‘n heerlike rustige oggend, en alles is mooi en vreedsaam. Houtkappertjies, spreeus, mossies en neushoringvoëls baljaar…

16 October, 2020
2 Samuel 6:9-23 Video - Oudio Dawid het die verbondsark laat haal nadat dit deur die Filistyne afgeneem is. In die proses struikel een van die osse wat die wa sleep waarop die ark was. Ussa probeer keer dat dit…

15 October, 2020
Daniël 6:19-29 Video - Oudio Leeus is skrikwekkende gediertes. Mooi ja, maar hulle kan vrees in ‘n man inboesem! Het jy al ooit in die veld gestap en op kraakvars leeuspore afgekom? Kyk, daardie kat het ‘n menéér van ‘n…

14 October, 2020
Habakuk 3:16-19 Video - Oudio Habakuk was bang, bitter bang! Hy het gesidder toe die Here die dag hierdie verskriklike aankondiging maak. In sy geestesoog sien hy die skrikwekkende, bloeddorstige magte van die Galdeërs wat soos ‘n tsoenami-golf aangerol kom…

13 October, 2020
Filippense 1:18-26 Video - Oudio Die afgelope jaar moes ons keer op keer afskeid neem van dierbare vriende wat almal diep spore in die samelewing en ook in my eie lewe getrap het. Om so ‘n persoon uit jou lewe…

12 October, 2020
Die Boek Filippense Video - Oudio Wat maak jou waarlik gelukkig, jou hart bokspring van blydskap? Daardie eerste welkome reëndruppels op die dorre aarde na 'n uitmergelende droogte? Dan is dit nie net die boer wat dans in die reën…

5 October, 2020
Kolossense 1:24-29 Kyk die Video Ons vraag vanoggend is, hoe lyk so ‘n lewe van dankbaarheid? In die laaste deel van hierdie reeks gee ons so ‘n klein kykie van hoe dit moet lyk. In sy brief aan die Kolossense…

2 October, 2020
1 Johannes 5:1-5 Kyk die Video Gister het ons gekyk na die vier stappe na ‘n lewe saam met Jesus. Om op te som: Stap 1 - Bely jou sondes. Stap 2 – Vra om vergifnis. Stap 3 - Sê…

1 October, 2020
Johannes 3:16-21 Kyk die Video Gister het ons gesien dat Jesus die enigste Weg is na saligheid en na God. Die baie belangrike vraag is nou: Hoe kom ek by Hom uit? Wat moet ek dan doen om gered te…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026