11 December, 2023
Lukas 2:1-7 VIDEO | OUDIO Josef sit nou al weke lank en tob oor die reis wat vir hom en sy brose jong bruidjie, Maria voorlê. Hy is sommer opnuut weer boos as hy net dink aan die reis, want…
8 December, 2023
Lukas 2:1-3 VIDEO | OUDIO Die sosiale media gons! Op TwieterX vlieg boodskappe rond soos: “Keiser verloor sy varkies!” Op Vuisboek word met groot smaak vertel hoe die ongeduldige Augustus skoon van sy trollie afgeraak het. Hy wil nou glo…
7 December, 2023
Lukas 1:26-80 VIDEO | OUDIO Ons Kersverhaal skuif vanoggend na ‘n jong meisie, waarskynlik nie ouer as veertien jaar nie. Haar naam was Maria en sy was verloof aan die ambagsman Josef, ‘n verlowing wat haar pa gereël het. Dis…
6 December, 2023
Lukas 1:5-25 VIDEO | OUDIO Wanneer ek ‘n sprokie vertel, begin ek met “Eendag lank, lank gelede....” Wanneer Lukas die verhaal vertel van Jesus, is dit egter géénsins ‘n sprokie nie. Hy plaas dit in ‘n spesifieke tyd in die…
5 December, 2023
Jesaja 8-12 & Jesaja 40 VIDEO | OUDIO Die profete van die Ou Testament het Jesus se geboorte voorspel, honderde jare voor dit gebeur het, profete soos Jesaja, Miga, Sagaria, Daniël, Hosea en selfs die Psalmdigters. Dikwels het die profeet…
4 December, 2023
Matteus 1:1-17 VIDEO | OUDIO Desember het aangebreek en daarmee saam Adventstyd. “Advent” is ‘n Latynse woord wat “naderende koms” beteken en dit verwys na die koms van Jesus. Ons onderbreek Dawid se verhaal om eers na Jesus se koms…
1 December, 2023
1 Samuel 29 VIDEO | OUDIO Terwyl Saul sy eie krisisse beleef met die medium wat dooies oproep, beleef Dawid sekerlik die grootste krisis in sy lewe tot dusver. Ons het gesien dat Akis, die Filistynse koning, baie ingenome was…
30 November, 2023
1 Samuel 28 VIDEO | OUDIO Ons het dit al so dikwels gesien dat ‘n persoon wat deur die jare totaal van God af weggedryf het deur sy eie toedoen, op ‘n geleentheid baie diep in die moeilikheid beland. Dan…
29 November, 2023
1 Samuel 27 & 28:1,2 VIDEO | OUDIO Saul het vir die sóveelste keer sedert die groot vervolging begin het, by Dawid gesmeek om vergifnis en plegtig belowe dat hy hom nooit óóit weer sou vervolg nie. Maar Dawid het…