Dagstukkies



7 April, 2020
Lukas 23:13-25 Herodus het hom wel bitterlik vererg omdat hy niks uit Jesus kon kry nie, maar één ding was hy seker van, Jesus was nie skuldig aan enige van die aanklagte wat teen Hom gegooi is nie! Herodus het…

6 April, 2020
Lukas 23:1-7 Die Joodse Raad staan soos een man op en neem Jesus van Kajafas se huis af na die ander uiteinde van die stad, na Pontius Pilatus, sodat Hy eerder deur die Romeine verhoor kon word. Die Jode het…

3 April, 2020
Lukas 22:63-71 Jesus het nooit geweld gebruik nie, al het Hy dalk baie goeie rede daartoe gehad. Die enigste insident waarvan ons weet, is toe Hy die spul skelm smouse uit die tempel uitgeboender het. Ons leer Jesus ken as…

2 April, 2020
Lukas 22:54-62 Wanneer Jesus in die tuin gevange geneem word, hardloop al Sy dissipels weg, volgens Matteus se beskrywing van die gebeure (Mat 26:56). Hulle het Jesus nét daar en dan in die steek gelaat. Een van hulle het egter…

1 April, 2020
Lukas 22:39-46 Die spannende Paasmaal is verby. Jesus en Sy elf vertrouelinge (onthou, Judas het pad gevat!) stap oudergewoonte na die Olyfberg, waar hulle die afgelope week of wat elke nag geslaap het. Maar hierdie slag was dit anders, want…

31 March, 2020
Lukas 22:31-34 Dit is die dissipels se heel laaste aand saam met Jesus voor Sy teregstelling, en ‘n beklemming gryp my aan die hart as ek besef dat hierdie manne nog stééds nie verstaan waaroor dit alles gaan nie! Daar…

30 March, 2020
Lukas 22:14-23 Dit is ‘n uiters emosionele oomblik wanneer Jesus saam met Sy twaalf vertrouelinge aan die tafel gaan aansit vir die paasmaaltyd. Die manne saam met Hom aan tafel was die afgelope drie jaar elke dag by Hom, manne…

27 March, 2020
Lukas 22:7-13 Gestel jy loop in die straat af, aktetas in die hand, en twee wildvreemde mans kom reguit na jou aangestap. Jy wonder nog wie hulle is: Is hulle dalk Jehovah's Getuies wat aan jou ‘n tydskrif wil kom…

26 March, 2020
Lukas 19:45-48 Jesus het pas die stad Jerusalem binnegery onder groot gejuig van sy duisende palmswaaiende, lofliedsingende aanhangers. Pas nadat Hy die stadsdrumpel oorsteek kom die eerste konfrontasie. Jesus gaan reguit na die tempel, en die boodskap wat Sy handeling…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026