Dagstukkies



5 March, 2024
1 Timoteus 3:1-13 VIDEO | OUDIO Die leraar kan nie ‘n gemeente alleen hanteer nie. Paulus het dit baie duidelik gewys in die voorafgaande teksgedeeltes met sy eie lewe dat, alhoewel hy uiters bekwaam was, hy nie kon bekostig om…

4 March, 2024
1 Timoteus 2:8-15 VIDEO | OUDIO En daar staan dit, swart op wit: vrouens moet stil en onderdanig wees, mag nie haarvlegsels, goud, pêrels of duur klere dra nie en hulle mag nie onderrig gee, of oor 'n man gesag…

1 March, 2024
1 Timoteus 2:1-7 VIDEO | OUDIO As Christenleier is dit dikwels nodig dat ek moet stil word en introspeksie doen, nie alleen oor my eie lewe nie maar oor my gemeente. Ek moet gaan sit en myself die vraag afvra…

29 February, 2024
1 Timoteus 1:18-20 VIDEO | OUDIO Het jy al ooit probeer om ‘n reuse hoop werk alleen te behartig, sonder om hulp te vra? En dit terwyl jy gewéét het dat jy dit nooit sou kon volhou nie! Dis presies…

28 February, 2024
1 Timoteus 1:12-17 VIDEO | OUDIO Wat maak ek as ek die een of ander opdrag kry? Ek praat nou van ‘n opdrag op die geestelike terrein. Meeste mense se eerste reaksie is om ‘n vinnige terugblik op jou lewe…

27 February, 2024
1 Timoteus 1:5-11 VIDEO | OUDIO Jare gelede het ‘n gesprek plaasgevind wat my baie diep laat dink het. Klein Johan was toe maar nog ‘n seuntjie in die laerskool, en sy pa het iets vir hom gesê wat hom…

26 February, 2024
1 Timoteus 1:3,4 VIDEO | OUDIO Timoteus is moedeloos: “Ek gaan my goedjies pak en huistoe gaan! Nou kan ek dit net eenvoudig nie langer uithou met hierdie spul Efesiërs nie. Ek gaan huistoe!” Ja, die afgelope tyd was beslis…

23 February, 2024
1 Timoteus 1:1,2 VIDEO | OUDIO 'n Paar jaar gelede kry ek eendag 'n uitnodiging van die sinode van KZN se NG Kerk om opleiding te ontvang as prediker. Ek was sommer baie opgewonde, want dit was nog altyd vir…

22 February, 2024
Inleiding tot 1 Timoteus VIDEO | OUDIO Ons land sit met ‘n leierskapskrisis! Oral waar ons vandag gaan, is dit die kwessie wat mense se harte omklem. En wat van die kerk? Is daar ook ‘n leierskapskrisis in die kerk…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026