Dagstukkies



8 February, 2022
Johannes 1:35-42 VIDEO OUDIO ‘n Evangelis is iemand wat mense van Jesus vertel. Wie was die héél eerste evangelis? Dalk Johannes die Doper? Hy het mos van Jesus getuig! Daar was egter iemand anders nog voor hom wat met sy…

7 February, 2022
Johannes 1:29-34 VIDEO OUDIO As jy hoor van Händel se asemrowende Paaskantata, “Die Messias,” dan dink jy outomaties slegs aan die verruklike Hallelujakoor. Die kantata beslaan egter 'n hele reeks wonderlike liedere. Vanoggend weerklink een van die aangrypende gedeeltes uit…

4 February, 2022
Johannes 1:19-28 VIDEO OUDIO Daar is onder die Joodse volk ‘n baie groot verwagting. Vir baie jare al word hulle onderdruk deur die Romeine wat die ganse wêreld in hulle mag het. Is daar ooit hoop? Is daar ooit ‘n…

3 February, 2022
Johannes 1:14-18 VIDEO OUDIO Beteken die datum 27 Mei 1947 vir enigiemand iets besonders? Waarskynlik nie, maar in die Nasionale Kruger Wildtuin was dit ‘n baie besonderse dag. Vir baie lank was daar voorberei vir hierdie groot dag. In die…

2 February, 2022
Johannes 1:6-13 VIDEO OUDIO Voordat ons ‘n Lister kragopwekker gekry het, was ons toenterjare aangewese op kerse vir lig op ons plaas. In elke kamer was daar een en hulle moes die klipharde donker sag maak. In die eetkamer, daar…

1 February, 2022
Johannes 1:1-5 VIDEO OUDIO Gister het ons die vraag gevra: “Wie is Jesus?” Johannes gee die antwoord in helder, duidelike taal. Hy begin sy boek deur die vraag te antwoord op so ‘n treffende wyse dat ons absoluut géén twyfel…

31 January, 2022
Inleiding VIDEO OUDIO Wie is God? Hierdie is ‘n kwelvraag op mense se lippe, selfs ook baie gelowiges! Vir tieners is dit veral ‘n baie aktuele en terselfdertyd ook verwarrende vraag. Verby is die dae toe almal saam met jou…

28 January, 2022
Jakobus 5:7-20 VIDEO OUDIO Gister het ons die vraag gevra: Hoe wag jy geduldig? Jakobus het baie duidelik vir ons gewys op die gevare daaraan verbonde om te sweer. Vanoggend wil ons die saak 'n bietjie verder neem, want dit…

27 January, 2022
Jakobus 5:7-20 VIDEO OUDIO In vers 7 spoor Jakobus ons aan met die woorde: “Wees geduldig, broers, tot met die wederkoms van die Here.” Om geduldig te sit en wag, is nie maklik nie! Die vraag is vanoggend: hoe wag…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026