Dagstukkies



26 September, 2019
2 Korintiërs 9:1-15 Voel jy dalk ‘n bietjie ongelukkig oor die dagstukkie wat ek twee dae gelede gestuur het oor die gee van offergawes aan die Here? Ongelukkig is dit só dat sommige kerke hulle lidmate “mislei” deur hulle te…

25 September, 2019
2 Korintiërs 8:16-24 Plegtig word die groep van 34 weggestuur na 'n uitreik in Mosambiek. 'n Klein Indiërgemeente in Shakaskraal organiseer die uitreik elke paar maande. ‘n Klompie lidmate van ons eie gemeente gaan saam, asook 'n Baptiste gemeente in…

23 September, 2019
2 Korintiërs 8:1-15 Ons gemeente se finansies was in ‘n benarde toestand. Die segsman oor finansies kry toe die onbenydenswaardige taak om vir die gemeente te sê dat daar nie genoegsame fondse is om ons verpligtinge na te kom nie…

20 September, 2019
2 Korintiërs 7:8-16 Diensplig in die sestigerjare was beslis nie ‘n grap nie. ‘n Arme troepie kon nooit iets reg doen nie, al het hy ook hóé hard probeer. My eerste kennismaking met die gevreesde paradegronde onthou ek nog baie…

19 September, 2019
2 Korintiërs 7:2-16 Sondagmiddag op die plaas. Ek sug swaar, ek is vrek-verveeld! Al die grootmense lê pens in die lug en snork, en hier moet ek rustig wees en met my tone lê en speel. Ek mag nie dít…

18 September, 2019
2 Korintiërs 6:14-7:1 ‘n Bybelversie kan baie maklik uit verband geruk word, en dan as ‘n totale lewenswyse gesien word. Vat nou byvoorbeeld die eerste versie van vandag se Skrifgedeelte: “Moenie met ongelowiges in dieselfde juk trek nie.” Die eerste…

17 September, 2019
2 Korintiërs 6:1-13 Ek is altyd so bang dat ek dalk iets skryf in my dagstukkies wat iemand gaan aanstoot gee. En kort-kort kry ek dit nogtans reg om op iemand se tone te trap, en dan moet ek móói…

16 September, 2019
2 Korintiërs 5:11-21 Versoening het ‘n baie groot woord geword. Ons het dit beleef in ons eie mooi Suid-Afrika in 1994 tydens die groot verkiesing. Mense was kwaad vir mekaar, maar terselfdertyd was hulle bang vir mekaar. Sommige het in…

13 September, 2019
2 Korintiërs 4:16-5:10 Van ‘n relatief jong ouderdom af het sy reeds die tekens begin sien van rumatiek in haar liggaam, ‘n dierbare vriendin van ons. Sy het aktief tennis gespeel, maar gaandeweg het dit al moeiliker geword om ‘n…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Verraad in die Nag
30 October, 2026
Getsemane
29 October, 2026
Die Wingerdstok
28 October, 2026
Die Paasmaal
27 October, 2026
Voorberei vir die Dood
26 October, 2026