Dagstukkies



28 May, 2025
Judas:10-13 VIDEO | OUDIO Ek het oor die jare sakkevol e-pos gekry waar iemand die een of ander "saak" het wat hulle wil dryf en dan soek hulle net 'n teks om hulle saak te bevestig. So, jou "saak" lei…

27 May, 2025
Judas:8-10 ???? VIDEO | ???? OUDIO In Judas vers 9 lees jy dat die duiwel met die aartsengel Migael gestry het oor Moses se liggaam. Het jy dit al ooit in die Ou Testament iewers raakgelees? Moenie ongeletterd voel as…

26 May, 2025
Judas:5-7 VIDEO | OUDIO Die verhaal van die Israeliete se uittog uit Egipte is ‘n boeiende verhaal wat jou verbeelding aangryp. Die asemrowende manier hoe God ingegryp het toe die Israeliete deur die magtige leër van die Farao teen die…

23 May, 2025
Judas:3,4 VIDEO | OUDIO “Somer is hier,” sê ek vir Mosbolletjie. “Luister bietjie, die Piet-my-Vrou het begin sing!” “Piet-my-vrou, Piet-my-vrou,” weerklink sy vrolike liedjie, “Piet-my-vrou, Piet-my-vrou!” Na die vyf-honderd-ses-en-veertigste “Piet-my-vrou!” skree ek by die venster uit: “Sjarrap nou ‘n bietjie!&rdquo…

22 May, 2025
Judas:1,2 VIDEO | OUDIO Wat familie betref, is ek baie arm. Ek was die enigste kind, en ek het só gesmag daarna om 'n boetie of sussie te kon hê. Maar dit was my nie beskore nie. Ek moes maar…

21 May, 2025
Inleiding tot Judas VIDEO | OUDIO Die naam “Judas” bring sommer dadelik by jou ‘n gevoel van antagonisme op. Hy is mos daai verraaier?! Eintlik was dit ‘n algemene naam in die Bybelse tyd en ons lees van etlike mense…

20 May, 2025
2 Petrus 1:1,2 VIDEO | OUDIO Dit is die jaar 68nC. en Rome is in rep en roer. Bloeddorstige Romeine verlekker hulleself in die Kolosseum waar daar daagliks dosyne Christene wreedaardig aan hulle einde kom - sommige lewendig opgevreet deur…

19 May, 2025
2 Petrus 1:1-7 VIDEO | OUDIO Iewers in die bose stad Babilon (Rome) sit Petrus in 'n donker kamertjie met 'n pen in die hand. Dit is nou reeds drie jaar sedert hy sy eerste brief aan die gemeentes in…

16 May, 2025
1 Petrus 1:1-3 VIDEO | OUDIO Petrus sit diep ingedagte met 'n pen in sy hand: “Van Petrus,” skryf hy op die rol wat voor hom uitgesprei is, “'n apostel van Jesus Christus.” Hy sug swaar. Hierdie brief moes hy…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026