22 February, 2022
Johannes 3:22-36 VIDEO OUDIO ‘n Feit wat ons dikwels totaal mis lees, is dat Jesus, net soos Johannes die Doper, ook mense gedoop het. In Johannes 3:22-26, vra iemand vir Johannes of hy bewus was daarvan dat sy “Opposisie” ook…
21 February, 2022
Johannes 3:19-21 VIDEO OUDIO Versigtig sluip ek na die ou “spookhuis” met my twee bewende niggies agterna. Toe ek hoor dat die twee kom kuier, besluit ek om die twee bangbroeke ‘n poets te bak. Die ou huis ‘n entjie…
18 February, 2022
Johannes 3:16-18 VIDEO OUDIO Johannes 3:16 kan met reg as die middelpunt van die Bybel gesien word - dalk nie geografies nie, maar beslis in ‘n geestelike sin. Hierdie enkele versie plaas alles wat ons in die vier evangelies oor…
17 February, 2022
Johannes 3:9-15 VIDEO OUDIO Jesus het so mooi vir Nikodemus verduidelik van die wind en die wedergeboorte, maar die slim leermeester verstaan nog steeds nie! Hy is stomgeslaan: “Maar hoe kan hierdie dinge gebeur?” Die manier waarop Jesus hierdie wonderlike…
16 February, 2022
Johannes 3:4-8 VIDEO OUDIO In Jesus se gesprek met Nikodemus, sê Jesus vir hom dat jy weer gebore moet word. Nikodemus verstaan dit totaal verkeerd! Hy dink dat Jesus bedoel dat hy nou soos ‘n ou man letterlik weer in…
15 February, 2022
Johannes 3:1-4 VIDEO OUDIO Ons kan Nikodemus beskryf as ‘n hoogs-geleerde leermeester, een van die mees-gerespekteerde leiers van sy tyd. Hy was Fariseër wat toegewy was aan die wet van God en dus ‘n baie belangrike man. Maar hy was…
14 February, 2022
Johannes 2:23-25 VIDEO OUDIO Volgens Wikipedia is ongeveer 80% van Suid-Afrika se bevolking van 60 miljoen mense Christene. Ons is dus ‘n uiters geseënde land! Of is ons werklik? As daar dan soveel Christene is - waarom was die kerk…
11 February, 2022
Johannes 2:13-22 VIDEO OUDIO Jesus en Sy dissipels het na Jerusalem toe gegaan om Paasfees te gaan vier. Wanneer presies dit in die kronologie inpas, is nie baie seker nie. Wanneer ons vandag geskiedenis neerskryf, dan maak ons seker dat…
10 February, 2022
Johannes 2:1-11 VIDEO OUDIO Die nuwe Rabbi, Jesus, en Sy handjievol eerste dissipels kry ‘n uitnodiging na ‘n bruilof. Nou weet ons dat bruilofte in Israel ‘n baie jolige en lang uitgerekte affêre was wat maklik ‘n week lank kon…