8 November, 2021
Lukas 20:9-19 VIDEO OUDIO Terwyl Jesus in Jerusalem in angs gewag het op Sy naderende teregstelling, het Hy nie op ‘n hopie gaan sit en jammer voel vir Homself nie. Nee, Hy het elke oomblik aangegryp om die groot skares…
5 November, 2021
Lukas 20:1-8 VIDEO OUDIO Dit was weer een van daardie hyg-na-jou-asem-warm dae in die Laeveld. Uiteindelik sak die son en ek en Mosbolletjie gaan vir ‘n ou lafenissie op die wal van die Krokodilrivier. Ons is gelukkig om ‘n doringboompie…
4 November, 2021
Lukas 19:45-48 VIDEO OUDIO Pas na die groot intog toe Jesus die stad Jerusalem triomfantlik binnegery het onder groot gejuig van duisende palmswaaiende, lofliedsingende aanhangers, kom die eerste konfrontasie alreeds. Daar het Hy baie duidelik die boodskap uitgestuur dat die…
3 November, 2021
Lukas 19:28-44 VIDEO OUDIO Wanneer ek dink aan Jesus se intog in Jerusalem, dan hoor ek die musiek van die Groot Mars uit die opera Aïda! Daardie ongelooflike mooi musiek wat die groot triomftog uitbeeld, laat hierdie optog van duisende…
2 November, 2021
Lukas 19:11-27 VIDEO OUDIO Die opgewondenheid is baie groot in die skare van mense wat stadig saam met Jesus teen die berg op beweeg van Jerigo af. In die verte doem die indrukwekkende mure van die pragtige stad Jerusalem op…
29 October, 2021
Lukas 19:1-10 VIDEO OUDIO Hy is ‘n eensame mens, Saggeus, verstote deur die samelewing. Almal probeer hom vermy maar ‘n ontmoeting met hom is onvermydelik want die een of ander tyd móét almal hom sien om tolgeld te betaal! Ja…
28 October, 2021
Lukas 18:35-43 VIDEO OUDIO Die arme ou drommel sit onder sy gewone boompie langs die grootpad buite Jerigo, waar hy nou al vir donkiesjare sit. Elke geluid van die omgewing ken hy soos die palm van sy hand. As Sebedeus…
27 October, 2021
Lukas 18:31-34 VIDEO OUDIO Toe ek in Oom Ted se slaapkamer instap, weet ek sommer - dinge lyk glad nie goed nie. Oom Ted D’Alton was mede-redakteur van ons gemeente nuusbrief - ‘n dierbare gelowige. Op een stadium begin hy…
26 October, 2021
Lukas 18:18-30 VIDEO OUDIO Begeertes was al baie mense se einde. Die hele ding met begeertes het al in die paradys begin, toe Eva so ‘n verskriklike begeerte gekry het vir daardie verbode vrug. Ek meen, die ganse tuin was…