Dagstukkies



11 February, 2026
1 Korintiërs 9:19-23 VIDEO | LUISTER O, die wonder van ware vryheid! Vlieg hier eendag mos ‘n klein voëltjie in my kombuis in. Toe ek sy noodroep hoor, gaan ek dadelik kyk wat fout is. En daar sit die verbouereerde…

10 February, 2026
1 Korintiërs 9:1-18 VIDEO | LUISTER ‘n Ruk gelede hoor ek hoe iemand gal-afgaan oor ‘n sekere leraar se vergoeding. Dit sou kwansuis ‘n skande wees dat die gemeente hom soveel moet betaal! Baie mense gaan nog steeds van die…

9 February, 2026
1 Korintiërs 8:1-13 VIDEO | LUISTER Hoe ver strek my Christelike vryheid? Hierdie is ‘n vraag wat elkeen van ons seker alreeds gevra het. Mag ek byvoorbeeld varkvleis eet? Dit word tog duidelik in die Ou Testament verbied! Dan is…

6 February, 2026
1 Korintiërs 7:1-40 VIDEO | LUISTER Dit wil voorkom asof verskeie mense vir Paulus briewe geskryf het oor die probleem van prostitusie. Hy noem dit dat mense al vir hom briewe hieroor geskryf het om antwoorde te kry. Vandag word…

5 February, 2026
1 Korintiërs 6:12-20 VIDEO | LUISTER Prostitusie is in Suid-Afrika teen die wet, maar die gereg draai gewoonlik ‘n blinde oog as hulle die dinge sien gebeur. Daar was selfs ‘n groot deel van die parlement wat prostitusie wou wettig…

4 February, 2026
1 Korintiërs 6:1-11 VIDEO | LUISTER Opspraakwekkende hofsake is aan die orde van die dag. En nou praat ek nie oor kriminele sake nie. Ek praat oor siviele hofsake waar mense mekaar aanvat oor die een of ander geskil. Boetíé…

3 February, 2026
1 Korintiërs 5:1-13 VIDEO | LUISTER Die maroelas in die Laeveld het daardie jaar baie mooi gedra, en by my aankoms in die Bos lê die maroelas sulke plate onder die bome, nét reg vir die eet. Vir die ouens…

2 February, 2026
1 Korintiërs 4:14-21 VIDEO | LUISTER Kinders alleen by die huis kan maar net gróót moeilikheid beteken! Die fliek “Home Alone” is sékerlik baie vergesog en oormatig oordryf, maar dit laat jou dink dat jy nie ‘n kind alleen los…

30 January, 2026
1 Korintiërs 4:6-13 VIDEO | LUISTER Paulus stap ongedurig op en af. Hy is bitterlik omgesukkel as hy net dink hoe daardie gemeente besig is om die pot skoon mis te sit! “Skryf vir hulle”, sê hy omgekrap vir sy…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026