Dagstukkies



26 May, 2022
Efesiërs 1:5-14 VIDEO * OUDIO Dit is Januarie 1966 in Potchefstroom. Op die paradegrond staan ons manne ingeryg soos garnale aan ‘n sosatiestokkie. Garnale inderdaad, want die bloedige son het ons almal bloedrooi gebrand! “Nommer 25087932, tree uit!” blaf die…

25 May, 2022
Jannie Maak Brêkfis Efesiërs 1:3-5 VIDEO * OUDIO Hou mense van jou? Dis mos nou half ‘n ongemaklike vraag! Wel, ek wil graag glo dat meeste mense nogal van my hou! Waarom sou mense van my hou? Dalk omdat ek…

24 May, 2022
Efesiërs 1:1,2 VIDEO * OUDIO Shalom! Vrede vir julle! So het Jesus Sy volgelinge gegroet toe Hy hulle vir die eerste keer sien na Sy opstanding. Wat is daar in ‘n groet? Wanneer ek ‘n bekende persoon op straat sien…

23 May, 2022
Inleiding tot die boek Efesiërs VIDEO * OUDIO Ek was baie beïndruk met die pragtige, massiewe gebou. Toe ek egter die kerk binnestap, slaan dit my asem skóón weg! Dis opwindend! Die dramatiese kansel, die beeldskone houtwerk, die asemrowende loodglasvensters…

20 May, 2022
Johannes 21:15-25 VIDEO * OUDIO Ons het aan die einde gekom van hierdie wonderlike boek wat Johannes geskryf het. Vir die afgelope vier maande was dit vir my ‘n wonderlike voorreg om met jou hierdie boodskap van God se wonderbare…

19 May, 2022
Johannes 21:1-14 VIDEO * OUDIO Vir drie jaar lank het die twaalftal uitgesoekte manne hulle werk gelos en die Meester gevolg. Hulle het dag vir dag aan Sy voete gesit en geleer van die Koninkryk van God. Hy het hulle…

18 May, 2022
Johannes 20:19-30 VIDEO * OUDIO Dit is Sondagaand en ‘n patetiese groepie beangste, onseker, droewige mense is bymekaar agter geslote deure. Hierdie groep is amptelik die eerste kerk wat in sy babaskoentjies staan. Hulle is bang vir vervolging, want dieselfde…

17 May, 2022
Johannes 20:1-18 VIDEO * OUDIO Het jy al ooit ‘n nagmerrie-nag beleef en elke pikdonker oomblik omgewens? Dat die môre asseblieftog net moet aanbreek! Ja, ek het al verskeie sulkes beleef. Maar daar was een in besonder wat my nou…

16 May, 2022
Johannes 19:28-42 VIDEO * OUDIO Jesus se laaste oomblikke breek aan. “Ek is dors,” kom die sagte woorde van die kruis af. ‘n Bietjie suur wyn op ‘n spons, word aan ‘n hisoptakkie na Hom uitgehou om Sy dor lippe…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026