2 October, 2024
Handelinge 4:23-31 VIDEO | OUDIO Die vervolging van die Kerk van Christus het begin toe Petrus en Johannes voor die Joodse Raad gedaag is. Die kerk was nog maar in sy babaskoentjies en alreeds sien ons hoedat die owerhede begin…
1 October, 2024
Handelinge 4:1-22 VIDEO | OUDIO Petrus het die verlamde man gesond gemaak - ‘n asemrowende wonderwerk! Al huppelende en singende is hy agter Petrus en Johannes aan tot groot ontsteltenis van 'n paar hooggeplaastes. Onder hulle is 'n paar priesters…
30 September, 2024
Handelinge 3:11-26 VIDEO | OUDIO Jy wil seker vanoggend vir my sê dat ek verdwaal het met 'n tema soos Kersfees! Dis mos nog lank nie Kersfees nie? Maar wag, laat my toe om te verduidelik. Die verlamde man waarvan…
27 September, 2024
Handelinge 3:1-10 VIDEO | OUDIO Ek het al baie gewonder oor die Moslems se gereelde gebedstye elke dag. Die toegewyde Moslems dra hulle gebedsmatjies saam wanneer hulle op reis gaan en sal, waar hulle ookal is op die bepaalde tyd…
26 September, 2024
Handelinge 2:43-47 VIDEO | OUDIO As jou lewe aan die ryper kant van sestig of sewentig trek, dan kan jy vanoggend saam met my terugdink met groot weemoed aan ‘n eenvoudige, ongekompliseerde lewe waar mense nog waarlik vir mekaar omgegee…
25 September, 2024
Handelinge 2:37-42 VIDEO | OUDIO 'n Paar jaar gelede kom vertel een van Ballito se kerkleiers baie opgewonde van 'n groepie Amerikaners wat hier in Suid-Afrika 'n toneel opvoer met die titel “Heaven’s Gates & Hell’s Flames.” Hy wonder toe…
23 September, 2024
Handelinge 2:14-36 VIDEO | OUDIO Petrus is een van my gunsteling karakters uit die Bybel. Ons het hom leer ken as 'n rowwe, ongekunstelde visserman wat gepraat en gedoen het voor hy dink en dikwels skokkende dinge gesê het op…
20 September, 2024
Handelinge 2:1-13 VIDEO | OUDIO Dis Sondag en al die Christene van Jerusalem is bymekaar. Hoe weet ek dan dat dit Sondag was? Dit staan nêrens in die Bybel nie? Sien, dit was Pinksterdag, ‘n baie belangrike Joodse feesdag. Op…
19 September, 2024
Handelinge 1:9-26 VIDEO | OUDIO Het Jesus fisies na die hemel opgevaar? Is dit nie ook maar ‘n versinsel van Sy volgelinge se gedagtes, soos 'n paar moderne "Skrifgeleerdes" wil beweer nie? Lukas beskryf die hele gebeurtenis hier baie grafies…