7 June, 2024
1 Johannes 5:6-13 VIDEO | OUDIO Onsekerheid is ‘n verskriklike ding - vra maar vir Tant Ann. Dis nou dieselfde ou tannie waaroor ek ‘n paar dae gelede geskryf het. Ann was ‘n jong meisie op Machadodorp, toe sy een…
6 June, 2024
1 Johannes 4:19-5:5 VIDEO | OUDIO Jy het seker al agtergekom dat ek baie lief is vir die natuur. Ek skryf baie oor die bekoring van die Laeveld se bosse, maar ek is ook nét so lief vir die see…
5 June, 2024
1 Johannes 4:13-18 asook Psalm 116 VIDEO | OUDIO Was jy al ooit rêrag bang in jou lewe? Daagliks hoor jy van rooftogte en van die verskriklike angs waarin die slagoffers dikwels verkeer. ‘n Paar jaar gelede het ’n kêrel…
4 June, 2024
1 Johannes 4:7-12 VIDEO | OUDIO “Daar is niks soos ware liefde - Daar is niks so skoon, so rein!” Onthou jy nog die liedjie van die baie gewilde Groep II? Hulle het getoor met die meisies se harte! Salomo…
3 June, 2024
1 Johannes 4:1-6 VIDEO | OUDIO Die klokkie by die buitehek lui. Ek loer by die voordeur uit, oortuig dat dit weer iemand is wat besems smous. Maar dan sien ek dat dit ‘n man en vrou is wat baie…
31 May, 2024
1 Johannes 3:18-24 VIDEO | OUDIO Die Sondagoggend breek aan met ‘n wind wat loei om die hoeke van die huis. Die vorige aand het ek maar laat in die kooi gekom en ek sukkel om wakker te kom. Dit…
30 May, 2024
1 Johannes 3:11-17 VIDEO | OUDIO Om die optrede van mense teenoor mekaar in die Bybelse tyd te verstaan, moet ons begryp watter geweldige invloed ‘n groep mense wat verwant was aan mekaar op mekaar gehad het. Vir die Jode…
29 May, 2024
1 Johannes 2:28-3:10 VIDEO | OUDIO Ek was jonk en vol lewenslus en die hunkering na avontuur het gebruis deur my jong are. Toe die voorbokke van die kerk se jongklomp in Durban dus die dag die idee kry om…
28 May, 2024
1 Johannes 2:18-27 VIDEO | OUDIO Die antichris is ‘n onderwerp waaroor daar al baie boeke geskryf is en waaroor daar baie bespiegel is. Baie mense het gereken dat Nero die antichris was, of Hitler. Selfs sommige Amerikaanse presidente is…