Dagstukkies



19 October, 2021
Lukas 17:1-10 VIDEO OUDIO As gister se Skrifgedeelte, wat gehandel het daaroor dat ons ‘n oop hand moet hê vir armes, vir jou ‘n probleem was, dan sal die uitsprake wat Jesus vandag maak dalk vir jou nóg ‘n groter…

18 October, 2021
Lukas 16:19-31 VIDEO OUDIO Het jy al ooit dors gehad, verskriklik baie dors? Ek onthou uit my dienspligjare wat versengende dors kan beteken. Ons was dag-vir-dag gedryf deur die sersant tot absolute breekpunt! Ek onthou nog hoe my keel soos…

15 October, 2021
Lukas 16:14-18 VIDEO OUDIO Die ou grondpaadjie is liederlik sleg en vol slaggate - sommige so groot dat ‘n Volkswagentjie maklik daarin sal verdwyn. Ons gooi wilde esse om die klippe en bome mis te ry, en dit gaan maar…

14 October, 2021
Lukas 16:1-13 VIDEO OUDIO Wanneer dit by geldsake kom, dan kry jy baie “slim” mense, ouens wat elke truuk onder die son uitdink om vinnig stinkryk te word, en in die proses gee hy nie om hoeveel mense in die…

13 October, 2021
Lukas 15:11-32 VIDEO OUDIO Na die kort gelykenisse van die skaap en die muntstuk wat verlore geraak het en gevind is, vertel Jesus nou die storie van ‘n man wat so byna-byna albei sy seuns verloor het. Die verhaal begin…

12 October, 2021
Lukas 15:1-10 VIDEO OUDIO Jare gelede staan ek eendag en gesels met ‘n vrou in Durban. Sy vertel my baie trots van haar seun wat so omgee vir mense. Sy vertel dat daar ‘n paar dae tevore ‘n bejaarde Zoeloe…

11 October, 2021
Lukas 14:25-33 VIDEO OUDIO Ek was maar nog ‘n bloedjong kêreltjie, toe ek eendag die besluit neem om vir myself ‘n huis te bou. Ek het vir ‘n bouer gewerk, en ek het darem ‘n klompie boukennis versamel. Uit my…

8 October, 2021
Lukas 14:15-24 VIDEO OUDIO ‘n Paar jaar gelede, tydens ‘n sendingfees in ons gemeente, voer ‘n groepie studente van ‘n sendingstasie in ons omgewing ‘n toneeltjie op. Dis die storie van ‘n welgestelde man wat besluit het om ‘n groot…

7 October, 2021
Lukas 14:1-14 VIDEO OUDIO Ten spyte van die vyandigheid van die Fariseërs en ander kerkleiers teenoor Jesus, skilder Lukas tóg vir ons ‘n toneel waar Jesus by ‘n vooraanstaande Fariseër gaan eet. Het die man dalk bedekte motiewe gehad om…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026