Dagstukkies



9 March, 2026
1 Korintiërs 16:1-12 VIDEO | LUISTER Jerusalem was in groot nood: die gelowiges het in armoede verval. Paulus sê nie pertinent wat gebeur het nie, ons kan maar net raai. Dalk was die verwagting op Jesus se wederkoms só groot…

6 March, 2026
1 Korintiërs 15:35-58 VIDEO | LUISTER Gister het ek geskryf oor die sonneblomland. Maar ek wil hê dat ons weer ’n slag teruggaan daarheen. Ek wil jou graag iets opwindend wys! Kyk ’n slaggie mooi na een van hierdie sonneblomsaadjies…

5 March, 2026
1 Korintiërs 15:12-34 VIDEO | LUISTER Ek lees 'n paar jaar gelede ‘n beriggie in 'n koerant wat my nekhare laat regop staan het: In ‘n gevestigde Gereformeerde kerk in Nederland preek ‘n geordende leraar dat daar geen God is…

4 March, 2026
1 Korintiërs 15:1-11 VIDEO | LUISTER In 1 Korintiërs 15 verduidelik Paulus dat die Christelike geloof beslis nie ‘n misteriekultus is nie! Waarom sou hy so klem lê daarop? Die antwoord lê opgesluit in die tempel van Demeter waar jong…

3 March, 2026
1 Korintiërs 14:26-40 VIDEO | LUISTER In 1956 gaan hou die Nelle vakansie in Amanzimtoti. Een van die móét-sien plekke is natuurlik die Oosterse mark in Durban. Ek was so agt jaar oud, en hierdie uitstappie was natuurlik vir my…

2 March, 2026
1 Korintiërs 14:1-25 VIDEO | LUISTER Ek sit in die dokter se spreekkamer, druk besig met my eie gedagtes. Die spreekkamer is vol, en ek sien sommer, dit gaan vanoggend ‘n lááng wag wees! ‘n Mamma kom in met haar…

27 February, 2026
1 Korintiërs 13:8-13 VIDEO | LUISTER Ons het alreeds in die vorige dagstukkies gesien hoe belangrik Paulus die liefde ag. Dit is die grootste van ál die gawes, en dit kan alles bedek. Nou besing Paulus ook die absolute onverganklikheid…

26 February, 2026
1 Korintiërs 13:1-7 VIDEO | LUISTER Engeletale, galmsimbale, het ek nie liefde dan maak ek geraas. Waar is my vriend'likheid, waar my geduld? Daarsonder is ek by liefde in skuld! Grootpraat en afguns en daarby verwaandheid, eie belang soek, o…

25 February, 2026
1 Korintiërs 12:27-31 VIDEO | LUISTER Dis Geloftefees op Waterval Boven. Buite die dorp, teen ‘n koppie staan die Geloftesaal, ‘n sinkafdak wat regdeur die jaar verlate staan, maar op 14 Desember, twee dae voor Geloftedag, is daar skielik lewe…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026