Dagstukkies



3 April, 2019
Johannes 21:1-14 Opgewonde het die handjievol volgelinge vroeg die oggend in die pad geval na Galilea. Die vraag op almal se lippe was, wat daar op hulle sou wag? Ja, selfs Thomas was onder die groep, nadat hy so geskitter…

2 April, 2019
Lukas 24:36-49 Vir die sóveelste keer die naweek, skud Johannes sy kop heftig om dood-dóód seker te maak dat hy nie besig is om te droom nie. Alles voel vir hom so verskriklik onwerklik! Kleopas en sy maat het minute…

1 April, 2019
Lukas 24:1-35 Daar heers ‘n groot opgewondenheid onder Johannes en sy mede-volgelinge van Jesus. Sondagaand het al aangebreek, en steeds koek die klomp bymekaar in Martha-hulle se huisie. Almal is daar, buiten Thomas. Hy was baie skepties oor dít wat…

29 March, 2019
Lukas 24:1-12 “Waar is julle drie so vroeg op pad heen?” wil Johannes weet toe daar nog donkeroggend ‘n geskarrel is. Dit was die Sondagmôre nog bitter vroeg toe die drie vroue, Maria Magdalena, Johanna en Maria (Jakobus se ma)…

28 March, 2019
Lukas 23:50-56 Dit was die langste, droewigste Sabbat óóit in Johannes se ganse lewe. Na die vorige dag se nagmerrie het nie een van die manne kans gesien om weer terug te gaan na Getsemane om daar onder die bome…

27 March, 2019
Lukas 23:44-49 Verslae staan Johannes saam met ‘n paar vroue, ‘n entjie van die kruis af. Die drie Maria’s is onder die groepie, Maria, Jesus se moeder, Maria, die vrou van Kleopas en Maria Magdalena. Skielik lig Jesus Sy kop…

26 March, 2019
Lukas 23:33-38 Dit is ‘n hartsverskeurende toneel wat voor Johannes afspeel, as die massa mense al jouende agter Jesus aanloop teen die koppie uit, die plek van die Kopbeen, Golgota. Die doodsreuk hang swaar om hierdie afgryslike plek, wat maar…

25 March, 2019
Johannes 19:1-16 Die grootste drama van alle tye ontvou reg voor Johannes se oë, ‘n drama wat hom diep in die binneste ruk. Daar is vier partye in hierdie aangrypende drama - nee vyf! In die hoofrol is Jesus, die…

25 March, 2019
Johannes 18:28-40 Dit is in die vroeë oggendure. Die slaap het Johannes heelnag ontwyk. Hy en die ander manne het uiteindelik weer bymekaar uitgekom, nadat elkeen sy eie koers die nag ingevlug het. Dit was net Petrus wat nog skitter…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026