Dagstukkies



24 June, 2021
Galasiërs 2:15-21 Video Oudio Toe hy in die boekwinkel instap, sien ek sommer: hier kom moeilikheid! Hierdie man is op ‘n missie, en dit is beslis nie om ‘n boek te koop nie! Die Christelike boekwinkel waar ek gewerk het…

23 June, 2021
Galasiërs 2:11-14 Video Oudio Ek het jare gelede vir Jan leer ken, 'n wonderlike mens, nederig, vriendelik en altyd daar wanneer jy hom nodig het. Niemand was ooit benede hom nie, en jy kon jou donkerste geheime aan hom toevertrou…

22 June, 2021
Galasiërs 2:1-10 Video Oudio Elke twee jaar kom die kerkleiers van die NG Kerk bymekaar om te besin oor allerhande vraagstukke. Dikwels is daar nie ooreenstemming oor sekere dinge nie. Die een slag is dit byvoorbeeld die gay-kwessie wat die…

21 June, 2021
Galasiërs 1:11-24 Video Oudio Paulus is seker een van die interessantste mense uit die ganse geskiedenis. Daar is dan ook al verskeie boeke oor hom geskryf. Ek het sélf ‘n paar jaar gelede die stoute skoene aangetrek om ‘n reeks…

18 June, 2021
Galasiërs 1:6-10 Video Oudio Paulus is sommer omgesukkel! Nee, eintlik is dit baie lig gestel, hy is héwig ontsteld wanneer hy hierdie brief skryf. In Paulus se tyd was briewe begin met 'n aanhef en direk daarna 'n danksegging. Gaan…

17 June, 2021
Galasiërs 1:1-5 Video Oudio Dink jy ooit wat jy sê wanneer jy iemand groet? Dit is dikwels sommer ‘n formaliteit wat so vinnig moontlik afgehandel moet word, want dit het nie rêrag betekenis nie. Maar hoe belangrik is ‘n groet…

15 June, 2021
Inleiding Video Oudio Hoe seker is jy dat jou saak met God reg is? As jy vandag voor die hemelpoorte te staan sou kom, is jy doodseker dat jy binnegelaat sal word? Kan ‘n mens óóit seker wees dat jy…

14 June, 2021
Handelinge 16:11-40 Video Audio Van Troas af neem Paulus en Silas ‘n skip oor die Egeïse see. Voor hulle lê die Europese vasteland. Dit moes seker vir Paulus ‘n groot oomblik gewees het toe hy voet aan wal sit in…

11 June, 2021
Handelinge 18:1-28 Video Audio “Groete vir Priscilla en Akwila, my medewerkers in Christus Jesus wat hulle lewens vir my gewaag het. Dit is nie net ek wat hulle dankbaar bly nie, maar ook al die gemeentes onder die heidennasies. Groete…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026