9 June, 2023
Matteus 9:27-34 VIDEO | OUDIO Mens staan verstom as jy sien wat vandag gedoen word om die lewe vir ‘n blinde persoon normaal te maak. Die rekenaar programmering om rekenaars ook vir blindes toeganklik te maak, is verstommend. AI of…
8 June, 2023
Matteus 9:18-26 VIDEO | OUDIO Die arme man is radeloos. By die minuut versleg Jaïrus se dogtertjie se toestand. Die dokters het hande in die lug gegooi. Hy moet hulpeloos toekyk hoe haar lewe besig is om weg te glip…
7 June, 2023
Matteus 9:9-17 VIDEO | OUDIO In ‘n tolhuis sit ‘n man wat in ‘n sekere sin bitter eensaam is. Ja, hy het vriende, maar niemand kan juis trots wees op so ‘n korrupte spul nie! Hoe wens hy nie dat…
6 June, 2023
Matteus 9:1-8 VIDEO | OUDIO Hoe sou jy dit verstaan as ek sou sê dat jou sondes vergewe is? Blykbaar het die gemeentelede in Matteus se gemeente geworstel met hierdie vraag. Dus probeer Matteus dit aan hulle verduidelik met ‘n…
5 June, 2023
Matteus 8:28-34 VIDEO | OUDIO “Ek dêr jou om ‘n handvol haasmis op ou Haas, die wiskunde onnie se stoel te sit!” Dis ‘n gevaarlike ding om te doen, want ou Haas is verskriklik sensitief oor sy bynaam, en hy…
2 June, 2023
Matteus 8:23-27 VIDEO | OUDIO Hoe groot is die almag van God? Om net so ‘n klein kykie te kry in die skeppingsmisterie en grootheid van God, kan ons ons oë ophef na die sterre. In die baie bekende Orion-sterrebeeld…
1 June, 2023
Matteus 8:18-22 VIDEO | OUDIO In my prille jeug werk ek vir ‘n konstruksie maatskappy. Hierdie was nou ‘n rowwe klomp manne! Nie alleen is die manne op grondvlak rof nie, maar tot heel bo in die direkteurstoele is daar…
31 May, 2023
Matteus 8:1-17 VIDEO | OUDIO In hierdie wonderlike preek wat Jesus op die berg gelewer het, het Matteus vir ons gewys met watter gesag Jesus gepraat het. Die dinge wat Hy daar gesê het, het die skares stom gelaat, en…
30 May, 2023
Matteus 7:15-29 VIDEO | OUDIO Hier langs die kus reën dit dikwels sommer baie maklik, en as dit die dag rêrag begin reën, dan kan daar baie skade kom. Wat baie mense nie besef nie, is dat die meeste kusdorpe…