21 August, 2020
1 Korintiërs 1:18-31 Haarkappers is spraaksame mense, want hulle kliënte verwag van hulle om ‘n gesprek aan die gang te hou terwyl hulle daar sit. Al die sake van die dag word aangeraak - die politiek, die weer, die ekonomie…
20 August, 2020
Lukas 7:18-23 Het jy al ooit getwyfel in jou geloof? Het die gedagte al ooit deur jou kop geflits, dat hierdie hele “Godsdiens-storie” dalk net iets is wat in ons koppe is? In ons pragtige dorpie Ballito is daar op…
19 August, 2020
Efesiërs 1:5-14 ‘n Laaste gedagte oor die uitverkiesing. Dit is Januarie 1966 in Potchefstroom. Op die paradegrond staan ons manne ingeryg soos garnale aan ‘n sosatiestokkie. Garnale inderdaad, want die bloedige son het ons almal bloedrooi gebrand! “Nommer 6508414, tree…
18 August, 2020
1 Tessalonisense 1:2-10 Gister het ons na drie vrae gekyk wat handel oor die uitverkiesing. Op die eerste vraag, oor wat die uitverkiesing beteken, het ons gesê dat dit God se soewereine keuse is om ‘n persoon te kies om…
17 August, 2020
1 Tessalonisense 1:2-10 Ons gaan vir eers ‘n bietjie afstap van Jesaja. Ons sal op ‘n later stadium met hom voortgaan. Daar is talle kwelvrae waarmee baie gelowiges in die hart rondloop, en dikwels is ons te bang om hulle…
14 August, 2020
Jesaja 28 Net om jou geheue te verfris: Jesaja bestaan eintlik uit drie boeke wat saamgevoeg is, en deur verskillende mense geskryf is. Ons is steeds besig met die eerste boek, wat die eerste 39 hoofstukke beslaan, en geskryf is…
13 August, 2020
Jesaja 27 In hoofstuk 27 sien ons hoedat God héél voor begin met die herstel van Israel, nadat die oordeel oor die wêreld voltooi is. In vers 1 sien ons hoedat God die “Leviatan” vernietig: “Daardie dag sal die Here…
12 August, 2020
Jesaja 26 Vertrou altyd op die Here, want die Here God is 'n veilige toevlug. (v. 4) Die verhouding tussen God en Sy volk is verbreek toe hulle aanhou sondig het, en hom verwerp het. Maar nou kom herstel God…
11 August, 2020
Jesaja 25 Here, U is my God! Ek wil U prys en u Naam loof! Jesaja 25 begin met ‘n pragtige loflied, of eerder ‘n danklied. Dit is die danklied van die verlostes, want hulle weet dat God vir hulle…