Dagstukkies



20 June, 2024
Joël 1:15-20 VIDEO | OUDIO Dit was iewers in die vroeë 90’s toe ons een Septembermaand besluit om te gaan vakansie hou in ons boshuisie in Marloth Park in die Laeveld. Donkeroggend is ons uit Ballito weg sodat ons teen…

19 June, 2024
Joël 1:6-14 VIDEO | OUDIO Die profeet Joël voorspel, in opdrag van die Here, die verwoestende sprinkaanplae wat die land sou tref. In vers 6 en 7 kom die Here nou persoonlik aan die woord. Nou is dit nie meer…

18 June, 2024
Joël 1:1-5 VIDEO | OUDIO Ek sien sommer die moedeloosheid op Ouma se gesig wanneer sy vertel van daardie groot verskrikking: “Pikswart wolke,” sug sy dramaties, “pikswart, sodat dit eintlik donker word - so het hulle oorgevlieg gekom in hulle…

14 June, 2024
Joël Inleiding VIDEO | OUDIO Wanneer ons terugkyk oor die afgelope klompie jare, dan staan jy verstom oor hoeveel natuurrampe die wêreld getref het. Die eerste grote was seker tsunami wat die eiland Phuket getref het en waar duisende mense…

13 June, 2024
3 Johannes:9-15 VIDEO | OUDIO ‘n Paar jaar gelede sit ons een oggend en ontspan op ons Boshuisie se stoep in Marloth Park. Dit is ‘n heerlike rustige oggend en alles is mooi en vreedsaam. Dalk moet ek dit eerder…

12 June, 2024
3 Johannes:1-8 VIDEO | OUDIO 3 Johannes is ‘n baie kort briefie, slegs 219 woorde lank. Anders as die meeste ander briewe in die Bybel, is hierdie brief baie persoonlik. Dis nie gerig aan ‘n gemeente nie maar aan ‘n…

11 June, 2024
2 Johannes VIDEO | OUDIO Met die koms van internet het ons die kuns en saam daarmee die heerlike lekkerte van briefskryf byna totaal verloor. Soms stuur iemand darem nog 'n brief per e-pos, maar selfs dít raak skaars. Ons…

10 June, 2024
1 Johannes 5:14-21 VIDEO | OUDIO In die laaste paar verse van Johannes se eerste brief herinner hy sy lesers weereens aan wat hulle ontvang omdat hulle kinders van God is. Die eerste sekerheid wat ons as Sy kinders het…

7 June, 2024
1 Johannes 5:6-13 VIDEO | OUDIO Onsekerheid is ‘n verskriklike ding - vra maar vir Tant Ann. Dis nou dieselfde ou tannie waaroor ek ‘n paar dae gelede geskryf het. Ann was ‘n jong meisie op Machadodorp, toe sy een…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026