22 February, 2019
Lukas 8:40-56 Johannes is bitter moeg. Is daar dan nie ‘n bietjie rus vir hulle nie? Na gister se ellelange preek moes hulle heelnag spook en spartel in die storm. Skaars geland anderkant, of daar is die drama met die…
21 February, 2019
Lukas 8:26-39 Johannes en sy geselskap het by Kapernaum, op die noordelike oewer van die meer van Galilea in die vissersboot geklim en die volle lengte van die meer, reg suid gevaar, verby Tiberias en Hippus. En omtrent dáár het…
20 February, 2019
Matteus 8:23-27 Om te preek is harde werk! Dit klink dalk baie snaaks, as jy dit nog nie gedoen het nie. Maar glo my, ek wéét! Alhoewel ek nie ‘n dominee is nie, kry ek dikwels die geleentheid om in…
19 February, 2019
Matteus 13:1-23; Lukas 8:4-15 Johannes se gedagtes dwaal baie ver, hier waar hy as balling op die eiland Patmos sit. Ja, hy trek nou al diep in die negentig. Die Here was vir hom baie goed! Hy dink weer terug…
18 February, 2019
Matteus 6:9-15 Johannes verstaan maar ál te goed van die Naam van God wat geheilig moet word. Dit is dan van babatyd in hom ingegraveer dat jy nie God se Naam ydellik mag gebruik nie. Jy spreek nie eers Sy…
15 February, 2019
Matteus 6:5-15 Johannes spits sy ore. Jesus raak nou ‘n onderwerp aan wat hom al baie gepla het: gebed! “As julle bid, moet julle nie soos die skynheiliges wees wat so daarvan hou om in die sinagoges en op straathoeke…
14 February, 2019
Matteus 5:13-16 "Julle is die sout vir die aarde!" Johannes word teruggeruk na die werklikheid as Jesus stip na hom kyk. "Ek is sout?" wonder Johannes onwillekeurig. "As die sout verslaan het, hoe kry mens dit weer sout?" Dit sit…
13 February, 2019
Matteus 4:23-5:12 Baie gou ontstaan daar ‘n hegte band tussen die twaalf manne. Alhoewel hulle nie die enigste gereelde volgelinge van Jesus is nie, aanvaar almal hulle as die leiers in die groep. Dit laat Johannes natuurlik baie belangrik voel…
12 February, 2019
Markus 3:1-19 Dit was ‘n dag wat Johannes nooit sou vergeet nie. Eintlik het dit al begin op daardie Sabbaddag in Kapernaum. Daardie oggend was die sinagoge tot oorlopens toe vol, want almal wou Jesus hoor preek. Die oggend daag…