Dagstukkies



14 January, 2022
Jakobus 2:1-13 VIDEO OUDIO Die deursnee besoeker aan die Kruger Wildtuin het net een ding in gedagte: “Ons wil leeus sien!” Daai skrikwekkende katte is immers reusagtig-groot en sterk en boonop die koning van die diere. En as hy brul…

13 January, 2022
Jakobus 1:19-27 VIDEO OUDIO Hoe luister ‘n mens? In die eerste plek moet jy kennis neem van dit wat vir jou gesê word. In my geval neem ek dikwels nie eers kennis nie - dit waai sommer by die een…

12 January, 2022
Jakobus 1:19-27 VIDEO OUDIO Het jy al ooit die moeite gedoen om maar net te gaan sit en luister? Eintlik is dit 'n baie moeilike ding om te doen. Toe ek dit die eerste keer probeer het, het ek na…

11 January, 2022
Jakobus 1:12-18 VIDEO OUDIO 'n Klompie jare gelede kuier 'n ou omie en tannie in Satara in die Kruger Wildtuin. Vroegoggend gaan ry hulle om diere te kyk. Laatoggend sien hulle 'n manjefieke ou olifantbul ‘n hele ent van die…

10 January, 2022
Jakobus 1:1-11 VIDEO OUDIO Het jy al ooit in jou lewe noustrop getrek? Ek dink elkeen van ons kan die een of ander verhaal vertel van tye waar dit rêrag swaar gegaan het. Ek en Mosbolletjie was jonk getroud toe…

7 January, 2022
Inleiding tot Jakobus VIDEO OUDIO Met die aanbreek van 2020 het kerkwees totaal verander toe die Covid-pandemie die wêreld tref. Toe ons nie meer kon kerkhou nie, word kerke geforseer om eredienste op Youtube uit te saai. En skielik begin…

6 January, 2022
Lukas 24:50-53 VIDEO OUDIO Ses volle maande het ek en jy hierdie pad gestap wat Lukas met soveel deernis beskryf het. Die verhaal is natuurlik aan my welbekend, en sekerlik vir jou ook, want ons het hierdie boek al talle…

5 January, 2022
Lukas 24:36-49 VIDEO OUDIO Kleopas en sy maat het die stukkie pad tussen Emmaus en Jerusalem sekerlik in ‘n rekordtyd afgelê, want die nuus wat hulle aan die ander gelowiges moes oordra, kon net eenvoudig nie wag nie! Almal moes…

4 January, 2022
Lukas 24:13-35 VIDEO OUDIO Wat hou die nuwe jaar vir ons in? Die afgelope twee jaar was maar droewig met die verskriklike pandemie wat ons getref het. En dit lyk nie asof daar ‘n einde aan is nie! Elke keer…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026