Dagstukkies



7 September, 2022
Markus 7:14-23 VIDEO * OUDIO Die Fariseërs het Jesus se gesag probeer afkraak met hulle aanmerkings oor die reinheidswette wat Jesus en Sy dissipels so blatant verontagsaam het. Dit het Jesus genoop om vir die skare te verduidelik waaroor dit…

6 September, 2022
Markus 6:53-7:13 VIDEO * OUDIO Ek wil net herinner dat ons die teks van die nuwe 2020 vertaling gebruik vir ons reeks. Na die storm land Jesus se geselskap in Gennesaret. Hulle trek deur die hele landstreek en besoek al…

5 September, 2022
Markus 6:45-52 VIDEO * OUDIO Dit het baie laat begin word, en die manne was desperaat vir ‘n bietjie rus na hulle reuse taak om vir tienduisend mense kos te gee. Jesus het gesien dat die manne gedaan was, dus…

2 September, 2022
Markus 6:30-44 VIDEO * OUDIO Sarie, ‘n goeie vriendin van ons, is betrokke by Campus Crusade for Christ. ‘n Paar jaar gelede het sy en ‘n paar vriende op ‘n uitreik van die Masedonië Projek na Turkye gegaan. Hulle doel…

1 September, 2022
Markus 6:14-29 VIDEO * OUDIO Koning Herodus Antipas is hoogs ontsteld: “Dis Johannes - ek sê vir julle dis Johannes wat by my kom spook! Hy het uit die dood opgestaan!” Sy raadgewers probeer hom kalmeer, maar Herodus raak net…

31 August, 2022
Markus 6:7-13 VIDEO * OUDIO Dis nog vroeg-oggend, en die manne is opgewonde, want hulle sien sommer aan Jesus se houding dat Hy iets spesiaal beplan vir die dag. Dan wink Hy hulle nader: “Die tyd het aangebreek dat julle…

30 August, 2022
Markus 6:1-6 VIDEO * OUDIO Januarie 2005. Ek is opgewonde: Mosbolletjie het my aangepor om weer te gaan kyk hoe die plek lyk waar ek grootgeword het, ‘n plaas naby Waterval Boven. Maar sommer met die intrapslag tref die eerste…

29 August, 2022
Markus 5:35-43 VIDEO * OUDIO Jaïrus staan en rondtrippel van ongeduld. Sy dogtertjie is besig om te sterf en Jesus maak nou eers bemoeienis met ‘n vrou wie se langdurige siekte maar nog ‘n rukkie kon gewag het! Weet Jesus…

26 August, 2022
Markus 5:21-34 VIDEO * OUDIO Jaïrus is ‘n baie belangrike man - hy was verkies tot een van die hoogste statusposisies in die samelewing van die dorp. As raadslid van die sinagoge is sy taak om reëlings te tref vir…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026