7 July, 2026
Handelinge 25:1-12 “'n Nuwe besem vee skoon” – só lui die gesegde. Porkius Festus is die nuwe besem in Sesarea, en die Jode vestig ál hulle hoop daarop dat Festus skoon sal vee. Skaars drie dae na sy aankoms in…
6 July, 2026
Handelinge 24:24-27 Na Paulus se verhoor in Sesarea bly hy in aanhouding. Nee, Feliks vonnis hom nie, hy sê bloot vir die Joodse beskuldigers dat hy eers wag vir bevelvoerder Lisias om te kom voordat hy die saak kan afhandel…
3 July, 2026
Handelinge 24:1-23 Antonius Feliks word in 52 nC. aangestel as goewerneur, 'n pos wat hy in Sesarea beklee tot 59 nC. Wat sy aanstelling merkwaardig maak, is dat hy aanvanklik 'n slaaf was. Sy broer se kontak met keiser Klaudius…
2 July, 2026
Handelinge 23:12-35 'n Klompie beswaarde manne is bymekaar, veertig van hulle. “Hierdie Paulus is besig om 'n bespotting van ons Jode te maak!” tier een kêrel heftig ontstoke. “Ja,” brom 'n ander, “maar wat kan ons teen hom doen? Daardie…
1 July, 2026
Handelinge 23:6-11 Terwyl Paulus voor die Joodse Raad is, noem hy die hoëpriester 'n “witgepleisterde graf.” Hy het nie besef dat dit die hoëpriester was nie. (Die 1983 vertaling het dit vertaal as “skynheilige”.) Dit is interessant dat Jesus ook…
30 June, 2026
Handelinge 22:22-23:5 Die skare is woedend wanneer Paulus vertel dat hy deur God geroep is om die Evangelie aan die heidene te gaan bring en hulle gil: “Weg met hom! Weg met hom!” Baie van hulle pluk hulle klere uit…
29 June, 2026
Handelinge 22:1-22 Wanneer Paulus die vertroue van die skare het, begin hy vertel van sy Damaskuservaring. Hy vertel dat hulle besig was om te reis na Damaskus, juis om daar die mense van “die Pad” (soos Christene daardie tyd genoem…
26 June, 2026
Handelinge 21:37-22:5 Wanneer Paulus die kommandant Klaudius Lisius in sy moedertaal, Grieks aanspreek, is die soldaat baie verbaas. Hy was oortuig dat hy daardie Egiptenaar was wat so baie moeilikheid veroorsaak het. Die Egiptenaar ter sprake het homself voorgedoen as…
25 June, 2026
Handelinge 21:27-36 Paulus help vier manne om 'n Nasareërgelofte af te lê. Hy betaal vir hulle offer tydens die reinigingshandeling, wat sewe dae duur. Dit is Pinksterfees, en daar is Jode van regoor die wêreld in Jerusalem om saam te…