3 January, 2018
Genesis 25:27-34 Esau is die eersgeborene, dalk slegs ‘n paar minute voor sy broer Jakob gebore, maar dit maak nie verskil aan die saak nie: hy was eerste oor die “wenstreep”, en dit gee hom ‘n onbetwisbare reg op die…
2 January, 2018
Genesis 25:12-27 Abraham het diep spore agtergelaat in die geskiedenis, spore wat nooit weer uitgewis kan word nie. Vierduisend jaar nadat Abraham se stokou liggaam tot stof vermurwe het, lê sy spore steeds helder en duidelik in die geskiedenis ingegraveer…
22 December, 2017
Lukas 1:26-80 Maandag is dit Kersdag, die dag waarop ons die geboorte van Jesus vier. Hierdie is die laaste oordenking vir die jaar, ons hervat weer DV. op Maandag 1 Januarie. Ek wil van die geleentheid gebruik maak om jou…
21 December, 2017
Lukas 2:8-20 Die Messias, die Een waaroor Jesaja en Daniël geprofeteer het, die Een waarvan God almagtig vir Adam beloof het se langverwagte geboorte het aangebreek. Hierdie gebeurtenis moes net eenvoudig uitgebasuin word, en ál die Skrifgeleerdes en priesters en…
20 December, 2017
Matteus 2:1-12 As jy die woord “Betlehemster” hoor, dan gee jou hart sommer ook so ‘n ekstra sprongetjie, want dit roep by jou herinneringe op uit jou kleintyd, moontlik ‘n Kersopvoering, waar jy as kleintjie deelgeneem het. Maar dit gryp…
19 December, 2017
Lukas 2:1-7 Josef sit nou al weke lank en tob oor die reis wat vir hom en sy brose jong bruidjie, Maria voorlê. Hy is sommer opnuut weer boos as hy net dink aan die reis, want dit is só…
18 December, 2017
Lukas 2:1-3 Dis die jaar 7vC. Voorbladnuus in die koerant van Rome is dat die hooggeagte Keiser Augustus so pas ‘n bevel uitgevaardig het dat daar ‘n wêreldwye sensus gehou gaan word van al die inwoners van die Romeinse Ryk…
15 December, 2017
Lukas 1:26-80 Ons Kersverhaal begin vanjaar met ‘n jong, veertienjarige meisie met die naam Maria. Sy is verloof aan die ambagsman Josef. Haar pa het die verlowing gereël. Dit is belangrik om te weet dat Maria nog steeds ‘n maagd…
14 December, 2017
Genesis 25:1-11 Abraham en Sara was getroud vir meer as ‘n leeftyd. Die Bybel sê nie vir ons hoe oud hulle was toe hulle afgehaak het nie, maar Abraham sou sekerlik nie ouer as 35 gewees het nie. Toe hy…