Dagstukkies



18 March, 2024
1 Timoteus 6:3-16 VIDEO | OUDIO Wat is die primêre motief agter jou betrokkenheid in die gemeente? Dis nou ‘n baie snaakse vraag om te vra! Maar dis geensins so voor-die-hand-liggend nie. Daar is bewerings dat Godsdiens een van die…

15 March, 2024
1 Timoteus 6:1,2 VIDEO | OUDIO Die woord “diskriminasie” is deesdae op almal se lippe. Maar kom ons wees eerlik: diskriminasie het in ons land al saam met oorl’e Oom Jan van Riebeeck voet aan wal gesit! Sedertdien het hy…

14 March, 2024
1 Timoteus 5:17-23 VIDEO | OUDIO Vir baie jare al is ek betrokke by die opstel van ons gemeente se nuusbrief. By verskeie geleenthede het iemand my in die oor gefluister dat daar ongelukkigheid was oor die een of ander…

13 March, 2024
1 Timoteus 5:9-16 VIDEO | OUDIO Gister het ek genoem dat daar in ons gemeente sommer ‘n groot aantal weduwees is. Meeste van hulle is vroue vir wie se hande daar niks verkeerd staan nie. Waar hulle saamkoek, kan jy…

12 March, 2024
1 Timoteus 5:1-8 VIDEO | OUDIO As jou lewensmaat van die afgelope 50 jaar skielik nie meer daar is nie, dan is daar ‘n reuse leemte in jou lewe. Wanneer die een met wie jy elke dag kon gesels, jou…

11 March, 2024
1 Timoteus 4:10-16 VIDEO | OUDIO Wat ‘n wonderlike voorreg is dit om te kan dien as Christenleier! Dis egter nog ‘n véél groter voorreg as iemand jou vra: “Hoe word ek ‘n Christen?” Dit is seker die grootste vreugde…

8 March, 2024
1 Timoteus 4:6-9 VIDEO | OUDIO Die gimnasium is gewoonlik ‘n baie gewilde plek. Daar word geoefen, ge-fietstrap, gedraf en gesweet dat die biesies bewe! Sommige van die “martelare” hyg en blaas en elke oomblik is ‘n pyniging, maar hulle…

7 March, 2024
1 Timoteus 4:1-6 VIDEO | OUDIO Daar was eenmaal ‘n haan op ‘n plaaswerf, ‘n rooie met sulke mooi goue haailaaits wat sy blink veredos ékstra laat blink het. Op sy kop het ‘n kroon gepryk, ‘n trotse bloedrooi kam…

6 March, 2024
1 Timoteus 3:14-16 VIDEO | OUDIO Toe ek in standerd 9 (graad 11) was het my ouers na Durban verhuis. Ek moes agterbly op Waterval Boven om eers matriek klaar te maak. Skoolvakansies het ek met die trein gery na…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026