Dagstukkies



27 March, 2018
1 Timoteus 1:18-20 Het jy al ooit probeer om ‘n reuse hoop werk alleen, sonder om hulp te vra te behartig, terwyl jy gewéét het dat jy dit nooit sou kon volhou nie? Dit is een van my groot foute…

26 March, 2018
1 Timoteus 1:12-17 Dit gebeur dikwels in die lewe dat ek die een of ander opdrag kry. Die vraag is, wat maak ek met my opdrag? Die meeste van ons se eerste reaksie is dat ons verlede so sleg was…

23 March, 2018
1 Timoteus 1:5-11 Jare gelede het ‘n gesprek plaasgevind wat my baie diep laat dink het. Klein Johan was toe maar nog ‘n seuntjie in die laerskool, en sy pa het iets vir hom gesê wat hom dwars in die…

22 March, 2018
1 Timoteus 1:3,4 Timoteus is moedeloos: “Ek gaan my goedjies pak en huistoe gaan!” maal dit in sy gedagtes, “Nou kan ek dit net eenvoudig nie langer uithou met hierdie spul Efesiërs nie. Ek gaan huistoe!” Ja, die afgelope tyd…

20 March, 2018
1 Timoteus 1:1,2 'n Paar jaar gelede kry ek eendag 'n uitnodiging van die Sinode van KZN se NG Kerk om opleiding te ontvang as prediker. Ek was sommer baie opgewonde, want dit was nog altyd vir my 'n passie…

19 March, 2018
1 Timoteus Inleiding Ons sit met ‘n leierskapskrisis! Oral waar ons vandag gaan, is dit die kwessie wat mense se harte omklem. En die kerk? Bekruip dieselfde probleem die kerk? Die vraag is: Wat is dit wat ‘n suksesvolle Christenleier…

16 March, 2018
2 Tessalonisense 3:6-18 Ons sluit vandag die reeks oor Paulus se briewe aan die Tessalonisense af, met Paulus se opdrag om hard te werk. Dit was nie om dowe neute dat Paulus so ‘n ding geskryf het nie: Party van…

15 March, 2018
2 Tessalonisense 2:1-12 (deel 2) Uiteindelik het die langverwagte reën gekom. Dit was nét die volgende dag toe die storm teen laatmiddag begin opsteek. Die hele dag lank was daar ‘n onheilspellende, drukkende stilte. Iets was aan die gebeur! Toe…

14 March, 2018
2 Tessalonisense 2:1-12 (deel 1) Die uitmergelende droogte van 2008 duur voort. Die dorre aarde hyg, smagtend na ‘n druppeltjie reën. Genadeloos bak die felle son elke greintjie lewe uit alles waarin daar lewenssap vloei. Rooibokramme, eens trotse sultanne met…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026