Dagstukkies


Vorige 1 Volgende

9 September, 2026
1 Samuel 16:1-13 Samuel was bitter teleurgesteld in Saul, daardie briljante koning wat hy vir die Here moes salf. Aanvanklik was hy baie skepties, maar na daardie episode toe Saul tussen die profete was, het hy só baie van hom…

8 September, 2026
1 Samuel 14-15 Saul het baie gou geleer van oorlog maak, maar hy het ook sy dwase foute gemaak. Soos die slag toe hy sy manskappe belet het om hulle monde aan kos te sit voor die geveg verby was…

7 September, 2026
1 Samuel 13 Wat beteken dit om “af te tree op pensioen”? Meeste pensioenarisse sal jou kan vertel dat hulle na aftrede éérs lekker begin werk! Dan doen hulle wat hulle nog altyd wou doen en nooit tyd voor gehad…

4 September, 2026
1 Samuel 12 Samuel was ‘n waardige leier in Israel. Sy hele lewe het hy aan die Here gewy, en dit het nie alleen sy priesterlike en profetiese pligte behels nie maar ook om die volk van God, die Israeliete…

3 September, 2026
1 Samuel 11 Vanoggend se verhaal begin waar die Ammoniete, wat aan die oostekant van die Jordaan bly, onder aanvoering van Nagas, Gilead die landstreek oos van die Jordaan binneval en die stad Jabes beleër. Natuurlik was die inwoners van…

2 September, 2026
1 Samuel 10:17-27 Samuel belê ‘n volksvergadering in Mispa. Almal weet waaroor dit gaan, want Samuel het mos belowe dat die Here vir hulle ‘n koning sou gee. Dus is hierdie vir die volk ‘n baie belangrike dag en al…

1 September, 2026
1 Samuel 10:9-16 Saul het op ‘n wolkie gesweef. Hy het homself geknyp om doodseker te maak dat hy nie dalk droom nie! Boonop het alles presies gebeur soos die ou profeet voorspel het. By Selsa het twee manne hom…

Vorige 1 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026