10 September, 2025
Daniël 11:21-30 VIDEO | LUISTER Gister het ons gesien hoedat al die intriges tot ‘n hoogtepunt lei totdat die berugte Antiochus IV Epifanes uiteindelik baie selfvoldaan op die troon sit. Hierdie is nie maar net geskiedenis nie, maar die volk…
9 September, 2025
Daniël 11:5-21 VIDEO | LUISTER Die engel het in ‘n paar woorde vir Daniël die geskiedenis saamgevat tot met die verdeling van die Macedonies-Griekse Ryk. Nou gee hy meer detail oor kleinere ryke wat hieruit voortgevloei het. Hierdie is nie…
8 September, 2025
Daniël 11:2-4 VIDEO | LUISTER Op my boekrak staan ‘n baie interessante boek, geskryf deur Generaal J C Kemp: “Vir Vryheid en Reg”. Dit handel oor die Anglo-Boere Oorlog. Hierdie generaal het gepoog om ‘n baie akkurate geskiedenis te skryf…
5 September, 2025
Daniël 10:18-11:1 VIDEO | LUISTER Daniël hiperventileer - alles wat hier om hom gebeur is net eenvoudig te groot vir sy verstand om in te neem, en stadig voel hy hoe sy krag uit hom vloei. Dit voel vir hom…
4 September, 2025
Daniël 10:10-17 VIDEO | LUISTER Die gordyn word vir ons vanoggend so op ‘n skrefie oopgetrek sodat ons kan loer na wat aangaan in die geesteswêreld. Ons dink dat dit slegs hier op vleeslike vlak is waar al die oorloë…
3 September, 2025
Daniël 10:4-10 VIDEO | LUISTER Die somer was aan die kom, en dit het beteken dat dit tyd geword het vir die Persiese koninklikes om hulle jaarlikse verskuiwing te doen. Van Babilon af trek hulle nou die vierhonderd kilometer na…
2 September, 2025
Daniël 10:1-3 VIDEO | LUISTER Dit was die 24ste Maart 536 vC. Die tagtigjarige ou profeet Daniël tuur oor die Tigrisrivier. Sy hart is seer, want eintlik wou hy ook saam met sy volk na Juda teruggegaan het, maar sy…
1 September, 2025
Daniël 9:20-27 VIDEO | LUISTER Terwyl Daniël nog besig is om te bid, kom die engel Gabriël daar aangevlieg (volgens die 1983 vertaling) - sommer so half amper in die verbygaan word dit genoem. Ek sou net daar omgekap het…
29 August, 2025
Daniël 9:15-19 VIDEO | LUISTER Verkeer die kerk in ‘n Krisis? In gemeentes regoor die land sien ons hoedat kerke besig is om leeg te loop - al hoe minder mense het die behoefte om ‘n erediens by te woon…