Dagstukkies



11 April, 2018
1 Timoteus 5:9-16 In gister se dagstukkie het ek genoem dat daar in ons gemeente sommer ‘n groot aantal weduwees is. Meeste van hulle is vroue vir wie se hande daar niks verkeerd staan nie. Waar hulle saamkoek, kan jy…

10 April, 2018
1 Timoteus 5:1-8 As jou lewensmaat van die afgelope 50 jaar skielik nie meer daar is nie, dan is daar ‘n reuse leemte in jou lewe. Wanneer die een met wie jy elke dag kon gesels, jou vreugdes en bekommernisse…

9 April, 2018
1 Timoteus 4:10-16 Wat ‘n wonderlike voorreg is dit om te kan dien as Christenleier! Nou die oggend kry ek ‘n kort notatjie met die eenvoudige vraag: “Hoe word ek ‘n Christen?” Dit is beslis nie die eerste briefie van…

6 April, 2018
1 Timoteus 4:6-9 Ons plaaslike gimnasium is ‘n baie gewilde plek. Soggens vroeg en saans sukkel jy om daar parkeerplek te kry. Daar word geoefen en ge-fietstrap en gedraf en gesweet dat dit ‘n aardigheid is. Sommige van die “martelare&rdquo…

5 April, 2018
1 Timoteus 4:1-6 Daar was eenmaal ‘n haan op ‘n plaaswerf, ‘n rooie met sulke mooi goue haailaaits wat sy blink veredos ékstra blink maak, en hy het op sy kop die kroon gedra van ‘n trotse bloedrooi kam wat…

4 April, 2018
1 Timoteus 3:14-16 Toe ek in standerd 9 was het my ouers na Durban verhuis. Ek moes agterbly op Waterval Boven om eers matriek klaar te maak. Dit was groot opgewondenheid wanneer skoolvakansies aanbreek, want dan het dit beteken dat…

3 April, 2018
1 Timoteus 3:1-13 Die leraar kan nie ‘n gemeente alleen hanteer nie. Paulus het dit baie duidelik gewys in die voorafgaande teksgedeeltes met sy eie lewe dat, alhoewel hy uiters bekwaam was, hy nie kon bekostig om ‘n outokraat (alleenleier)…

29 March, 2018
1 Timoteus 2:8-15 En daar staan dit, swart op wit: vrouens moet stil en onderdanig wees, en hulle mag geen gesagsposisie in die kerk beklee nie! Gaan lees dit maar sélf in 1 Tim 2:8-15! Ai! Oor hierdie gedeelte is…

28 March, 2018
1 Timoteus 2:1-7 As Christenleier is dit dikwels nodig dat ek moet stil word en introspeksie doen, nie alleen oor my eie lewe nie, maar oor my gemeente. Ek moet gaan sit en myself die vraag afvra: “Waaroor gaan dit…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026