Dagstukkies



25 October, 2021
Lukas 18:15-17 VIDEO OUDIO ‘n Paar jaar gelede kyk ek na ‘n TV program waar daar ‘n onderhoud gevoer was met ‘n baie bekende dramaturg. Soos die gesprek gevorder het, begin daar naderhand ‘n lastige geraas opbou buite die huis…

22 October, 2021
Lukas 18:1-14 VIDEO OUDIO Jesus vertel twee gelykenisse oor gebed. In die eerste wil Hy sê dat gebed vrugte afwerp, en dat jy moet aanhou bid. In die tweede maak Hy duidelik met watter gesindheid ons moet bid. Ek het…

21 October, 2021
Lukas 17:20-37 VIDEO OUDIO “Laat U Koninkryk kom, Here”, bid ons die Onse Vader-gebed, sonder om werklik te besef wat ons bid. Waar en wanneer is hierdie “Koninkryk” en wat is dit? Is dit dalk Jesus se wederkoms? Nee, Jesus…

20 October, 2021
Lukas 17:11-19 VIDEO OUDIO Lukas herinner ons weereens daaraan dat Jesus en sy volgelinge steeds op reis was na Jerusalem. Hy sê nie presies hoe lank dit geduur het nie, maar dit voel vir ons asof hierdie paar kilometer vir…

19 October, 2021
Lukas 17:1-10 VIDEO OUDIO As gister se Skrifgedeelte, wat gehandel het daaroor dat ons ‘n oop hand moet hê vir armes, vir jou ‘n probleem was, dan sal die uitsprake wat Jesus vandag maak dalk vir jou nóg ‘n groter…

18 October, 2021
Lukas 16:19-31 VIDEO OUDIO Het jy al ooit dors gehad, verskriklik baie dors? Ek onthou uit my dienspligjare wat versengende dors kan beteken. Ons was dag-vir-dag gedryf deur die sersant tot absolute breekpunt! Ek onthou nog hoe my keel soos…

15 October, 2021
Lukas 16:14-18 VIDEO OUDIO Die ou grondpaadjie is liederlik sleg en vol slaggate - sommige so groot dat ‘n Volkswagentjie maklik daarin sal verdwyn. Ons gooi wilde esse om die klippe en bome mis te ry, en dit gaan maar…

14 October, 2021
Lukas 16:1-13 VIDEO OUDIO Wanneer dit by geldsake kom, dan kry jy baie “slim” mense, ouens wat elke truuk onder die son uitdink om vinnig stinkryk te word, en in die proses gee hy nie om hoeveel mense in die…

13 October, 2021
Lukas 15:11-32 VIDEO OUDIO Na die kort gelykenisse van die skaap en die muntstuk wat verlore geraak het en gevind is, vertel Jesus nou die storie van ‘n man wat so byna-byna albei sy seuns verloor het. Die verhaal begin…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026